17 Maart / March 2003 Vol. 1 No. 1
INHOUD
Boetekwytskelding
Studente lewer eweknie bystandsdiens Biblioteekopleiding sessies Kwitansies vir terugbesorgde materiaal
Selfuitreikeenheid weer in werking
Nuwe databasisse Elektroniese tydskrifte
Lees meer oor:
"Ons verbintenis tot uitnemendheid open deure na kennis"
Nasionale Biblioteekweek 17-23 Maart 2003 Nasionale Biblioteekweek word vanjaar by die Biblioteekdiens gevier met 'n kwytskelding van agterstallige boetes sowel as 'n algemene bekendstelling van dienste deur middel van die Biblioteekdiens se eerste uitgawe van 'n elektroniese nuusbrief
National Library Week 17-23 March 2003 This year the Library Service is celebrating National Library Week by waiving overdue fines as well as generally promoting its services by means of the first edition of an electronic newsletter
CONTENTS
Fines Exemption
Students provide peer assistance Library training sessions
Receipts available for returned materials Self Check-out system in operation again
New databases
Online journals Read more about:
"Our commitment to excellence opens gateways to knowledge"
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.