17 Maart / March 2003 Vol. 1 No. 1
Boetekwytskelding 17-23 Maart 2003 Nasionale Biblioteekweek word vanjaar landswyd gevier tussen 17 en 23 Maart. As deel van die Biblioteekdiens se verrigtinge word 'n kwytskelding van agterstallige boetes tydens hierdie periode aangebied. Die kwytskelding van boetes geld by die JS Gericke Biblioteek sowel as by al die takbiblioteke en behels 'n algehele kwytskelding van alle agterstallige boetes vir diegene wat materiaal gedurende dié week terugbesorg.
***
Waiving of overdue fines 17-23 March 2003 National Library Week will be celebrated nationwide this year between 17 and 23 March. As part of the Library Service's celebrations all overdue fines will be waived during this period. This concession applies at the JS Gericke Library as well as at all the branch libraries and comprises a waiving of all overdue fines for borrowers who return material during this week.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.