Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteek
• Dienste
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Navorsingsimpak
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsimpak
• Pages
• improving-impact

Verbeter impak

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsimpak
• Verbeter impak

Verbeter impak
Verbeter Jou Sigbaarheid as Navorser

Dit is vir navorsers belangrik om hul teenwoordigheid op die internet te beheer. Wat sal iemand vind as hulle jou naam op Google invoer? Wat wil jy hê moet gevind word? Hieronder volg raad oor hoe om jou sigbaarheid te verbeter sodat ander die inligting oor jou sal vind wat jy graag wil hê gevind moet word en ook om jou aantal sitate te verbeter.

Institusionele en oop navorsingsbewaarplekke
Argiveer self jou navorsingspublikasies in Universiteit Stellenbosch se institusionele bewaarplek SUNScholar (indien die uitgewer dit toelaat)  en ander onderwerpsbewaarplekke soos arXiv.org of SSRN. Dit sal help om jou navorsing meer opspoorbaar te maak, jou sitasies kan meer raak en Google sal naspoor wanneer 'n ander navorser jou aangehaal het.

Professionele netwerkwebblaaie
Jou LinkedIn profiel is gewoonlik die eerste item in 'n Google lys van resultate wanneer jou naam as soekterm gebruik word. Daarom is dit belangrik om te verseker dat die inligting op jou profiel korrek en op datum is.

Profiele wat fokus op jou navorsingsuitsette
Die volgende produkte fokus spesifiek op navorsing. Indien jy 'n profiel hier skep en in stand hou, maak jy ander navorsers meer bewus van jou navorsing en kan jy die impak van jou werk op die navorsingsgemeenskap sien: ORCID, Kudos, figshare, ImpactStory.

Sosiale media
Twitter is baie gewild by navorsers om nuwe publikasies, opinies oor spesifieke navorsing  en nog meer te deel. 'n Facebook​ profiel kan ook gebruik word om inligting oor jou navorsing te deel.

Akademiese netwerkwebblaaie vir navorsers

ResearchGate, academia.edu en Mendeley is voorbeelde van akademiese netwerkwebblaaie vir navorsers. Dit is moontlik om hiermee nuwe navorsing oor jou onderwerp op te spoor (insluitend soms volteksartikels) sowel as nuwe medewerkers. Jou profiel sal verskyn wanneer iemand jou naam op Google invoer.

Webblaaie vir navorsingsgroepe
Dit is nuttig om 'n gedetailleerde webblad vir 'n navorsingsgroep of departement te hê, maar belangrik dat dit gereeld opgedateer word met jou onlangse publikasies en navorsingsonderwerpe. Dit mag ook nuttig wees om 'n blog vir jou navorsingsgroep te begin waar jy enige inligting oor jou navorsingsgroep en hul navorsing kan deel.​

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impakCurrently selected
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste