Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content
Stellenbosch logo
Ons laai, wag asseblief
Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is
• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis
Vind
Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi
Gebruik die Biblioteek
Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede
Navorsing
Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek
Leer
Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos
Biblioteke
Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke
Hulp
Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae
Inligting oor Ons
Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gebruik die biblioteek
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Pages
• Visitor-guide
Gids vir besoekers
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gids vir besoekers
Gids vir besoekers
Besoekers is welkom om die Biblioteek- en Inligtingsdiens se bronne te gebruik op voorwaarde dat die gebruik nie in konflik staan met die Biblioteek- en Inligtingsdiens se primêre verantwoordelikheid teenoor die studente, dosente en ander personeel van die Universiteit nie.
Toegang
Gedurende die 1ste eksamengeleentheid is die US Biblioteek slegs vir US-personeel, US-studente, Alumni, CHELSA- en CLELiN-lidmate en ander besoekers met uitleenvoorregte en 'n afspraak toeganklik.
Besoekers het nie instaptoegang tot die biblioteke nie. Hulle mag wel per afspraak die biblioteke persoonlik besoek.  Kontak US Biblioteek Klientediens, US Biblioteek Spesiale Versamelings, Musiekbiblioteek, Teologiebiblioteek, Ingenieurs- & Bosboubiblioteek, Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek of Bellvilleparkkampusbiblioteek. Foto-identifikasie is noodsaaklik om in te teken by Sekuriteit. Besoekers met lidmaatskap benodig 'n ledekaart vir die huidige jaar as bykomende identifikasie.
Alle besoekende navorsers en akademici moet vooraf met die fakulteite en departemente wat hulle kom besoek reelings vir toegang tot die biblioteke tref.
Die biblioteek is nie beskikbaar vir studiedoeleindes alleenlik nie.
Uitleenvoorregte
Doen asseblief aansoek by enige van die biblioteke. 'n Kopie van die identifikasiedokument en bewys van adres word vereis. Besoekers wat kwalifiseer vir uitleenvoorregte kan van die Versoek om 'n boek af te haal diens gebruik maak.
Uitleenvoorregte aan besoekers wat binne 'n radius van 150 km van Stellenbosch woon:
​Lidmaatskapfooi: R300.00 vir 3 maande of R1150.00 per jaar
Aantal lenings: 3 items
Uitleenperiode: 14 dae per item
Hernuwings: 2 per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 42 dae) behalwe as iemand anders dit bespreek het. Hernu aanlyn of vra 'n personeellid
Terugbesorging: By enige van die biblioteke van die Biblioteek en Inligtingsdiens
Boetes vir laat items: R1.00 per item per dag
Boetegrens: R30.00 (uitleenvoorregte word daarna opgeskort)
Bespreek boeke wat uitgeleen is: Gratis en sonder beperking. Bespreek aanlyn of vra 'n personeellid
Uitleenbare materiaal: Alle item tipes waar POLICY aangedui is as “Unrestricted"
Verlore/beskadigde boeke: Vervangingswaarde betaalbaar aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens
Slegs die volgende besoekers wat binne 'n radius van 150 km van Stellenbosch woon, mag gratis uitleenvoorregte bekom:
Eggenotes van US-personeel; Geestelike leiers; Personeel van Paul Roos Gimnasium; Deeltydse musiekstudente van die Departement Musiek; Sertifikaatprogramstudente van die Departement Musiek; Musiekonderwysers by Stellenbosch-skole; US pensionarisse; Senior burgers, d.i. persone ouer as 60 jaar; Studieleiers van remediërende onderwysstudente; B.Ed. studente van nasionale kolleges (o.a. Lyceum Kollege); Donateurs​.​
Dienste
Elektroniese bronne waarvoor die Biblioteek betaal
As gevolg van lisensie-ooreenkomste is afkampustoegang tot die elektroniese bronne waarvoor die Biblioteek betaal beperk tot studente en personeel wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is.
Elektroniese bronne vryelik toeganklik (oop toegang)
​Ooptoegangsbronne
Die bronne in hierdie biblioteekgids word beskou as Oop Toegang en is vryelik toeganglik. Dit sluit 'n gedeelte in oor hoe om ooptoegangsbronne in die biblioteekkatalogus op te spoor.
​SUNDigital
​Beelde en foto's van die studentelewe, musiek, literatuur, Die Matie; Vrye Weekblad; Noseweek, ens.
​SUNScholar
​Artikels, hoofstukke uit boeke, tesisse en proefskrifte, referate deur US-personeel en -studente
​SUNScholarData
​Navorsingsdata van US-personeel en -studente
​SUNJournals
​Ooptoegangstydskrifte wat deur die Biblioteek gehuisves word
​Google Scholar
​Stel gebruikers in staat om digitale en gedrukte kopieë van artikels te vind, hetsy aanlyn of in biblioteke. Sommige digitale kopieë mag vryelik beskikbaar wees.
​Google Books
​Die wêreld se mees omvattende indeks van volteks boeke
​Core
​The Internet Archive
​'n Nie-winsgewende biblioteek wat uit miljoene gratis boeke, films, sagteware, musiek, webwerwe, ens. bestaan
Inligtingsdiens
Basiese inligtingsdienste word aan besoekers verskaf. Dit behels hulp om bronne en inligting, hetsy in papier of elektroniese formaat, self op te spoor. Doen asseblief in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek navraag by Kliëntediens en in die takbiblioteke by enige personeellid. Vir algemene navrae oor die Biblioteek se versamelings en dienste, kan "Vra 'n bibliotekaris" (Ask a Librarian) gebruik word.
Vind boeke, artikels & ander inligtingsbronne
Besoekers kan, vanaf hul eie toestelle met internettoegang, die soekfunksie op die biblioteektuisblad gebruik. Aanwysings is beskikbaar by   Find, access and use information effectively: a step by step guide. Sien Find information. Besoekers sal slegs die oop toegang inhoud kan sien. Sien die gedeelte How to find open access resources in the library catalogue in the Ooptoegangsbronne biblioteekgids.
As gevolg van lisensie-ooreenkomste, is afkampustoegang tot elektroniese bronne waarvoor die Biblioteek betaal, beperk tot studente en personeel wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is.
Internet & koordlose toegang
Geen internet en koordlose toegang is beskikbaar vir besoekers binne enige van die biblioteke nie. Internet en koordlose toegang is beperk tot personeel en studente wat by die Universiteit Stellenbosch vir netwerktoegang geregistreer is.
Reserwe
Die diens is beperk tot personeel en geregistreerde studente van die Universiteit Stellenbosch.
Interbiblioteeklenings
Die diens is beperk tot personeel en geregistreerde studente van die Universiteit Stellenbosch.
Druk, kopieer & skandeer
Kontant fasiliteite is vir alumni, en ander besoekers beskikbaar binne enige van die biblioteke. Sien Druk, ko​​pieer & skandeer vir die tariewe.
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede
Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599
Stellenbosch logo
Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Leen van ander biblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekersCurrently selected
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons