Vertel ons jou
biblioteekervaring
Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• SU100
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek 'n boek
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Skryfkonsultasies @ Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• HulpCurrently selected
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• LibQUAL 2016
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Hulp
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Hulp
• Pages
• wireless-access

Koordlose toegang

• Home
• Afrikaans
• Hulp
• Koordlose toegang

Koordlose toegang

Hoekom moet ek vir koordlose toegang registreer?
Ten einde die integriteit van die US-netwerk te beskerm, is dit uiters belangrik dat alle rekenaars wat aan die koordlose netwerk gekoppel is, die nuutste weergawe van die bedryfstelsel en die nodige antivirus- en spioenware-programmatuur gebruik. Aangesien nuwe kwaadwillige aanvalle gereeld voorkom, is dit nodig om die programmatuur gereeld by te werk. Daarom is dit belangrik dat alle studente en personeel se skootrekenaars eers deur Informasietegnologie gesertifiseer moet word voordat koordlose koppeling aan die netwerk toegelaat kan word. Koordlose toegang tot die US-netwerk is beperk tot personeel en studente wat by die Universiteit Stellenbosch vir netwerktoegang geregistreer is.

Selfregistrasieproses
Die prosedure om te registreer vir koordlose toegang kan aanlyn gedoen word deur jou skootrekenaar of slimfoon met die RegisterMe! netwerk te verbind en die instruksies te volg.  Wanneer jy op kampus is, volg asseblief die stappe soos uiteengesit in die  Self-registrationn guide.

As jy enige probleme ervaar met die self-registrasie proses, besoek asseblief die    IT HUB Dienssentrum in Admin A (ingang op die Rooiplein onder die Admin-verbindingsbrug) of TYG IT op die 1ste vloer, Kliniese Gebou, Tygerbergkampus.

Sagteware

Windows-skootrekenaars

Die programmatuur (bv. antivirusprogram) wat  op 'n skootrekenaar gelaai word, is noodsaaklik vir beskerming teen aanvalle op die netwerk en alle ander rekenaars op die netwerk. Moet dit nie verwyder nie. Blootgestelde rekenaars sal sonder kennisgewing van die netwerk geïsoleer word.

Linux- en Apple-skootrekenaars
Hierdie skootrekenaars word as rekenaars met ’n nie-Microsoft-bedryfstelsel gesertifiseer. Eienaars van hierdie skootrekenaars is self verantwoordelik om die rekenaars skoon te maak en by te werk.

Internettoegang
Skootrekenaar
Sodra die registrasieproses afgehandel is, kan jy via enige webleser internettoegang verkry deur na Inetkey of die Inetkey-toepassing te gaan.

Mobiele toestel
Sodra die registrasieproses afgehandel is, kan internettoegang verkry word deur die mobiele weergawe van Inetkey op jou selfoon af te laai.

Hoe kan ek drukwerk vanaf my skootrekenaar doen?
Die volgende gidse verskaf instruksies vir die opstel van skootrekenaars om drukwerk na Safecom-drukkers moontlik te maak:

Windows

Mac

Ubuntu

Nota: Jy kan hierdie stelsel vanaf enige plek op kampus gebruik (ook koshuise, MatiesWifi en SCN) indien jy voldoende drukkrediete het en jou skootrekenaar vir MatiesWifi op die US-kampus geregistreer is. Indien jou skootrekenaar nie geregistreer is nie, sien die Self-registration guide

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegangCurrently selected
• Algemene vrae
• Inligting oor ons