Vertel ons jou
biblioteekervaring
Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• SU100
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek 'n boek
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Skryfkonsultasies @ Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• LeerCurrently selected
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• LibQUAL 2016
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Leer
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Leer
• Pages
• Information-Literacy

Inligtingsgeletterdheid

• Home
• Afrikaans
• Leer
• Inligtingsgeletterdheid

Inligtingsgeletterdheid

'n Raamwerk vir inligtingsgeletterdheid is saamgestel en aanvaar in 2014 om struktuur te verskaf aan 'n effektiewe inligtingsgeletterdheidsopleidingsprogram. Die raamwerk beskryf die ontwikkeling van verskillende vlakke van inligtingsgeletterdheidsvaardighede. Dit artikuleer breë indelings en metodes hoe inligtingsgeletterdheid as deel van leer en onderrig geïntegreer kan word. Die volgende ACRL definisie vir inligtingsgeletterheidid is in die nuwe aanvaarde raamwerk ingesluit:
Information literacy is a repertoire of understandings, practices, and dispositions focused on flexible engagement with the information ecosystem, underpinned by critical self-reflection. The repertoire involves finding, evaluating, interpreting, managing, and using information to answer questions and develop new ones; and creating new knowledge through ethical participation in communities of learning, scholarship and practice. (ACRL, June 2014)

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied ‘n groot verskeidenheid groepopleidingsessies in verskillende lokale op kampus aan, met die hooffokus om die inligtingsvaardighede van alle studente by die Universiteit Stellenbosch te bevorder. Een van die belangrikste opleidingslokale vir biblioteekopleiding is die e-lokaal in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek.

US-verwante riglyne​

​US-strategie vir onderrig en leer, 2017

Riglyndokument vir akademiese geletterdheid​

Opleidingsessies beskikbaar

Raadpleeg die opleidings- en geleentheidskalender om te sien watter opleidingsessies vir elke maand van die jaar geskeduleer is. Bespreek ‘n spesifieke opleidingsgeleentheid op die opleiding- en geleentheidskalender of raadpleeg die voorgraadse- en nagraadse opleidingsprogram vir studente vir ‘n lys van al die beskikbare opleidingsessies vir elke spesifieke teikengroep.

Een-tot-een opleidingsessies aangebied deur biblioteekpersoneel is gedurende biblioteekure beskikbaar, byvoorbeeld by die inligtingsdienspunt in die Leersentrum in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en by die takbiblioteke.

Afsprake met fakulteits- en takbibliotekarisse is gedurende kantoorure beskikbaar. Vra ‘n een-tot-een opleidingsessie by jou fakulteits- of takbibliotekaris aan deur van Ask a Librarian bo-aan die biblioteektuisblad gebruik te maak.

Ander opleidingsgeleenthede vir nagraadse studente

Raadpleeg die steundienste-opleidingskalender vir nagraadse studente. Hierdie ondersteunings- en vaardigheidsontwikkelingswerksessies, kursusse, seminare en konferensies is daarop gemik om nagraadse studente te help om hulle grade binne die vasgestelde tyd te voltooi en om die kwaliteit van hulle navorsing te verbeter.

Aanlyn opleidingsgidse

Die vind, kry toegang en gebruik inligting effektief: 'n stap-vir-stap aanlyn gids sal jou help om ‘n bekwame gebruiker van akademiese inligtingsbronne te word deur op jou eie tyd deur die materiaal wat beskikbaar is te werk. Baie van die opleidingsmateriaal is video-aanbiedings met animasies om die leerervaring interessanter te maak. Deur die stap-vir-stapgids te gebruik, sal jy leer hoe om:

soektogte uit te voer in SUNSearch (die biblioteek se soekfunksie) om sodoende eweknie-geëvalueerde artikels en boeke te vind;

plagiaat te verstaan;

kopiereg te verstaan en toe te pas.

Ander aanlyn gidse beskikbaar

gebruikersgidse vir voorgraadse en nagraadse studente asook ander spesifieke teikengroepe bv. voornemende nagraadse studente, alumni, nie-universiteitskliënte en dosente en administratiewe personeel;

vakspesifieke biblioteekgidse wat inligting bevat wat volgens vakspesifieke behoeftes verpak is;

wakker akker wys jou hoe  twee minute selfhelpvideo's met klank oor onderwerpe soos die vind van boeke en artikels, ens.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• InligtingsgeletterdheidCurrently selected
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons