Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Dienste
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gebruik die biblioteek
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Pages
• Lecturer-administrative-staff-guide

Gids vir personeel

• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gids vir personeel

Gids vir personeel
Toegang

Alle biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is toeganklik vir personeel van die Universiteit. Toegang tot die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en die takbiblioteke benodig die skandering van 'n geldige US-personeelkaart. Geen toegang sonder 'n geldige US-personeelkaart. Sien Biblioteekure.

Uitleenvoorregte
Dosente:

Aantal lenings: 30 items

Uitleenperiode: 90 dae per item

Hernuwings: 2 per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 270 dae) behalwe as iemand anders dit bespreek het.

Ander personeel:

Aantal lenings: 15 items

Uitleenperiode: 30 dae per item

Hernuwings: 2 per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 90 dae) behalwe as iemand anders dit bespreek het.

Alle personeel:

Hernuwings: Hernu aanlyn of vra 'n personeellid.
In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die US Biblioteek  of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.

Terugbesorgings: By Kliëntediens in die US Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke. Boeke kan terugbesorg word deur dit in die boekposbusse by die biblioteekingange te plaas.

Bespreek boeke wat uitgeleen is: Gratis en sonder beperking.
Bespreek aanlyn of vra 'n personeellid.
In persoon, doen navraag by Kliëntediens in die US Biblioteek of die uitleentoonbank van enige van die takbiblioteke.

Uitleenbare materiaal: Alle items gemerk "Loanable"

Verlore/beskadigde boeke: Vervangingswaarde betaalbaar aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens

Dienste

Inligtingsdiens & navorsingsondersteuning
Die volgende biblioteekgidse kan geraadpleeg word:

Find, access and use information effectively: a step by step guide

The research process

Referencing

EndNote

Vakgidse gee toegang tot vakspesifieke bronne en navorsingswenke van toepassing op die vakgebied.

Maak 'n afspraak met jou fakulteitsbibliotekaris.
'n Aanlyn inligtingsdiens is beskikbaar by "Vra ons" (Ask a Librarian).

Vind boeke, artikels & ander inligtingsbronne
Soek biblioteekbronne via die biblioteektuisblad of kies E-databasisse of E-Joernale vanaf die VIND-spyskaart. Aanwysings is beskikbaar by   Find, access and use information effectively: a step by step guide. Sien Find information.

Vind jou pad deur die biblioteek

Inleiding tot die fisiese en virtuele biblioteek:

Universiteit Stellenbosch Biblioteek: Vloerplan​

Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek: Vloerplan​

Internet & koordlose toegang

Internet via die EduRoam wêreldwye koordlose netwerkdienste is beskikbaar in al die biblioteke aan personeel en studente wat by die Universiteit Stellenbosch vir netwerktoegang geregistreer is. Sien Koordlose toegang.

Biblioteekoriëntering & -opleiding

Raadpleeg die volgende opleidingskalenders:

Biblioteekopleidingskalender

Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels

Opleidingstutoriale & -videos

'n Ander opsie is om vir 'n persoonlike opleidingsessie via Ask a Librarian te vra.

Elektroniese bronne

Die soekfunksie op die biblioteektuisblad soek deur die Biblioteek se elektroniese bronne.

Afkampus e-toegang​

Al die elektroniese bronne waarop die Biblioteek- en Inligtingsdiens inteken is via die biblioteektuisblad ook vanaf huis-, kantoor- en skootrekenaars of selfone toeganklik. Gebruik jou US-netwerkgebruikersnaam en -wagwoord om in te teken.  Sien Afkampus- e-toegang.

Interbiblioteeklenings
Items wat nie in enige van die US-biblioteke beskikbaar is nie, kan van 'n ander biblioteek aangevra word. Sien Interbiblioteeklenings.

Reserwe
Die reserwediens verskaf vir kort periodes toegang tot materiaal wat dikwels gebruik word, ten einde te verseker dat dit vir 'n groot groep kliënte  toeganklik is. Sien Reserwe-riglyne vir doserende personeel.

Druk, kopieer & skandeer
Studente en personeel kan by enige 'Secure pull print' drukker in die biblioteek druk, kopieer of skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik. Sien Druk, kopieer & skandeer.

Lokaalbesprekings

'n Verskeidenheid lokale is vir bespreking beskikbaar. Sien Besprekings.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Uitleen
• Leen van ander biblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeelCurrently selected
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Dienste
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons