Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Carnegie Navorsingsruimte
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Pages
• default

Carnegie Navorsingsruimte

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte

Carnegie Navorsingsruimte - Inligting oor ons

Die Carnegie Navorsingsruimte is 'n navorsingsomgewing gemik op gebruik deur nagraadse studente op magister- en doktorale vlak, asook akademiese personeel en navorsers aan die Universiteit Stellenbosch.

Dit is toegerus met rekenaars, werkstasies en seminaarkamers, asook areas vir gesprekvoering en ontspanning. Die hoofdoel van die Navorsingsruimte is om 'n bydrae te lewer tot die suksesvolle afhandeling van nagraadse studie en verhoogde navorsingsuitsette deur 'n omgewing te skep wat bevorderlik is vir navorsing en deur dienste te lewer wat direk gerig is op die navorsingsaktiwiteite van nagraadse studente en navorsers.

Waar vind jy ons?
Universiteit Stellenbosch Biblioteek, onderste vlak

Wie kan dit gebruik?
Die fasiliteit is gereserveer vir  magister- en doktorale studente asook akademiese en administratiewe personeel van die Universiteit Stellenbosch  en toegang tot die fasiliteit word beheer. ‘n Studente-/personeelkaart van die Universiteit word benodig vir toegang tot die Carnegie Navorsingsruimte.

Openingsure:
Selfde as US Openingsure

Kontak ons
Bestuurder: Carnegie Navorsingsruimte

Mnr Kirchner van Deventer​
Tel: +27 21 808 2623

Bibliotekaris: Carnegie Navorsingsruimte​
Mnr Letlao Seloma​
Tel: +27 21 808 2125

Volg ons:  Facebook  |  Twitter
Terugvoer: Enige terugvoer, voorstelle en kommentaar oor die Navorsingsruimte is welkom. Stuur dit asseblief per e-pos.

Agtergrond en befondsing

Aanvanklike befondsing vir die Navorsingsruimte is deur die Carnegie-korporasie van New York (CCNY) voorsien. Die CCNY het die Konsortium van Navorsingsbiblioteke in Suid-Afrika befonds. Die Konsortium het uit drie komponente bestaan: die ontwikkeling van gespesialiseerde fasiliteite (die fisiese inrigting van 'n Navorsingsruimte), gedeelde tegnologieë en goedopgeleide professionele bibliotekarisse. Daar is verwag dat elkeen van hierdie komponente 'n betekenisvolle rol sou speel in die ontwikkeling van 'n nuwe kerngroep van navorsers in Suid-Afrika.

Uit erkenning vir die potensiaal van 'n hoogs gesofistikeerde nagraadse navorsingsomgewing om die Universiteit se missie van verhoogde nagraadse deurvloei en 'n verhoogde navorsingsuitset te ondersteun, het die Universiteit meer as 80% van die befondsing vir die inrigting van die Navorsingsruimte voorsien. Die stimulerende brandpuntomgewing wat deur die Navorsingsruimte aan die US voorsien word, word ondersteun deur die ontwikkeling van 'n kerngroep van bekwame navorsingsbibliotekarisse, sowel as verbeterde toegang tot inligtingshulpbronne deur middel van die gefedereerde soekhulpmiddel, SUNSearch.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie NavorsingsruimteCurrently selected
• Seminaarkamers
• Videokonferensiefasiliteit
• Dienste & hulpbronne
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste