| 'n Versameling ooptoegangboeke oor sosiale wetenskappe wat betrekking het op Afrika. | | | |
| Sleutelwerke uit die Heinemann African Writers Series, wat bestaan uit gesaghebbende twintigste eeuse Afrika-literatuur en skrywers soos Steve Biko, Ama Ata Aidoo, Nadine Gordimer, en Buchi Emecheta insluit. Romans, kortverhale, dramas, gedigte en skrywerbiografieë is ingesluit. | | | |
| ‘n Versameling van APA handboeke | | | |
| | | | |
| Baen Books stel hul titels in elektroniese formaat gratis beskikbaar. Enigeen kan die titels aanlyn lees of die boeke in een van verskeie formate aflaai. | | | |
| Die voortreflike internet uitgewer van letterkunde, naslaanwerke en digkuns bied onbeperkte toegang tot boeke en inligting op die web. | | | |
| ñ Versameling akademiese e-boeke wat fokus op die Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe, Internasionale Reg en geselekteerde areas in die Wetenskappe. | | | |
| | | | |
| Akademiese materiaal, databasisse, opsommings van en aanhalings uit tydskrifartikels, elektroniese tydskrifte, uitgewershulpmiddele en naslaandatabasisse. | | | |
| 'n Groot versameling boeke oor alle vakgebiede, uitgegee deur Cambridge University Press. | | | |
| | | | |
| A collection of academic e-books on a variety of subjects. | | | |
| ‘n Groot versameling portuurbeoordeelde akademiese boeke met oop toegang. | | | |
| Twee ProQuest e-boekplatforms, Ebrary en EBL, het saamgesmelt om Ebook Central te vorm. | | | |
| Ebook access to the ProQuest Business Ebook subscription available via the native Ebook Central platform | | | |
| Ebook access to the ProQuest Economics Ebook subscription available via the native Ebook Central platform | | | |
| ‘n Versameling akademiese e-boeke oor ‘n verskeidenheid onderwerpe. | | | |
| | | | |
| Over 1 900 e-book editions (4,000 volumes) available | | | |
| Meer as 260 e-naslaanwerke en e-boeke oor 'n verskeidenheid onderwerpe. | | | |
| | | | |
| Vind die boek wat jy soek. As die boek nie meer aan kopiereg onderhewig is nie, of as Google die uitgewer se toestemming ontvang het, is 'n voorskou van die boek moontlik, en in sommige gevalle ook toegang tot die volteks. Indien die boek in openbare besit is, kan 'n pdf-kopie gratis afgelaai word. | | | |
| sien IG Library | | | |
| Hierdie is elektroniese weergawes van ewekniebeoordeelde Suid-Afrikaanse navorsingsverslae en publikasies in sosiale wetenskappe, uitgegee deur die Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing (RGN). | | | |
| ICE Virtual Library van ICE Publishing, die mees omvattende aanlyn siviele ingenieursbron in die wêreld. | | | |
| ‘n Versameling van ongeveer 400 elektroniese boeke oor ingenieurswese wat tussen 1979 en 2014 deur The Institution of Engineering and Technology gepubliseer is. Die klem val op elektriese en elektroniese ingenieurswese. | | | |
| ‘n Paar honderd elektroniese boeke oor privaatreg, publiekreg en menseregte. | | | |
| ICE se Eurocode versameling. | | | |
| 'n Versameling van meer as 420 gratis elektroniese boeke in die wetenskap en verwante onderwerpe. | | | |
| 'n Versameling van meer as 200 gratis boeke oor wêreld- en streeksake rakende billike en volhoubare ontwikkeling. | | | |
| sien IG Library | | | |
| A collection of academic e-books on a variety of subjects. | | | |
| 'n Versameling ooptoegangboeke gepubliseer deur JSTOR | | | |
| Karger offers clinicians and patients unlimited free access to the Fast Facts series, a collection of more than 100 resources spanning multiple topics across the field of medicine. | | | |
| Wetenskaplike en ingenieurshandboeke van verskeie uitgewers. | | | |
| 'n Paar honderd ooptoegang- akademiese boeke van 'n verskeidenheid universiteits- en ander akademiese uitgewers | | | |
| 'n Versameling elektroniese boeke oor medisyne, gehuisves op Universiteit Stellenbosch se bestaande OVID platform. | | | |
| Die Harvard-, APA- en Vancouver-metode en die voetnootstelsel. Uitgegee deur Universiteit Stellenbosch Taalsentrum. | | | |
| Die Harvard-, APA- en Vancouver-metode en die voetnootstelsel. Uitgegee deur Universiteit Stellenbosch Taalsentrum. | | | |
| Blaai deur die gewildste titels, aanbevelings of onlangse resensies deur besoekers. Daar is meer as 29 000 e-boeke hier beskikbaar, almal gratis. | | | |
| 'n Vroeë versameling boeke van die Indiese skanderingsentra van die Universal Library Project, soms ook bekend as die Million Books Project. | | | |
| 'n Nuwe, kollektiewe aksie Ooptoegang-sakemodel vir Wetenskaplike Boeke | | | |
| MyiLibrary het saamgesmelt met Ebook Central en al ons MyiLibrary titels is op die nuwe platform beskikbaar. | | | |
| 'n Versameling van meer as 9 000 gratis elektroniese boeke oor 'n wye verskeidenheid onderwerpe in, onder meer, die wetenskap, biologie, rekenaarwetenskap, ingenieurswese, gesondheid, ruimtewetenskap en dierevoeding. | | | |
| Die OAPEN Biblioteek bevat vrylik toeganklike akademiese boeke, hoofsaaklik in Geesteswetenskappe en Sosiale Wetenskappe. OAPEN werk saam met uitgewers om 'n gehaltebeheerde versameling van ooptoegangboeke op te bou, en bied aan uitgewers, biblioteke en navorsingsbefondsers dienste ten opsigte van verspreiding, gehalteversekering en digitale bewaring. | | | |
| A hosting platform that makes scientific book publications, and other high-quality academic OA content, freely available to anyone, anywhere in the world. | | | |
| 'n Paar dosyn boeke oor sosiale en geesteswetenskappe, uitgegee deur OpenBook Publishers. Volledig gedigitaliseerde weergawes van al hul boeke is vryelik op hul webwerf beskikbaar. Die skakel daarheen is beskikbaar op elke boek se tuisblad. Hierdie weergawes kan op enige rekenaar of draagbare toestel wat aan die internet gekoppel is, gelees word. | | | |
| More than 50 Open Access books currently available without paywall restriction on OUP. A free PDF version of each title is available to read and share according to the terms of the Creative Commons publication licence, provided that the author is properly cited. Please note that third party materials included in the publication may be subject to copyright restrictions; proper permission to reuse this material should be sought from the rights holder. | | | |
| 'n Versameling van 'n paar honderd elektroniese boeke gepubliseer deur Palgrave | | | |
| 'n Versameling van 'n paar honderd elektroniese boeke gepubliseer deur Palgrave. | | | |
| 'n Versameling van ongeveer 25 elektroniese boeke, uitgegee deur Palgrave. | | | |
| 'n Versameling van ongeveer 80 elektroniese boeke, uitgegee deur Palgrave. | | | |
| Publikasies van die Institute of Poverty, Land and Agrarian Studies aan die Universiteit van Wes-Kaapland, 'n leidende navorsing- en opleidingsentrum wat wêreldwyd bekend is vir hulle toegepaste navorsing en kritiese vakgeleerdheid van hoë gehalte. | | | |
| Project Gutenberg bied meer as 36 000 gratis e-boeke wat op 'n rekenaar, Kindle, iPad, iPhone, Android of ander mobiele toestelle afgelaai kan word. Kies tussen ePub-, Kindle-, HTML- en eenvoudige teksformate. | | | |
| sien Science Direct E-Books | | | |
| 'n Versameling van meer as 150 handboeke en naslaanwerke, uitgegee deur Sage. | | | |
| Publikasies van SALDRU, 'n navorsingsgebaseerde sosiale bewustheidsinisiatief wat by die Universiteit van Kaapstad se School of Economics gehuisves word. | | | |
| Meer as 3000 e-boeke en naslaanwerke, uitgegee deur Elsevier, en gehuisves op die US se bestaande Science Direct platform. | | | |
| 'n Versameling e-boeke oor biomediese en lewenswetenskappe wat in 2009 uitgegee is, sowel as enkele Springer naslaanwerke, gehuisves op die US se bestaande SpringerLink platform. | | | |
| Boeke in die vakgebiede geestes- en sosiale wetenskappe. | | | |
| 'n Paar dosyn elektroniese boeke oor medisyne, gesondheidsorg en verwante onderwerpe. | | | |
| 'n Paar dosyn elektroniese boeke op die gebied van wetenskap, ingenieurswese, medisyne en opvoedkunde, gehuisves op die US se bestaande Wiley-Blackwell platform. | | | |
| A collection of academic e-books on a variety of subjects. | | | |