Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek is die hoofbiblioteek van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch kampus.
Ons bedien
Die navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende
Fakulteite & Departmente op die Stellenbosch kampus.