Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteek
• Dienste
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsdatabestuur
• Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
• Pages
• default

Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Navorsingsdatabestuur
• Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)

Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)
​Navorsingsdatabestuursbeplanning
Die beplanning van navorsingsdatabestuur is 'n proses waartydens navorsers beskryf hoe hulle beplan om data te bestuur tydens navorsingsprojekte en na afloop daarvan.

Hierdie proses word gefasiliteer deur die gebruik van databestuurplanne.

Databestuursplanne is dokumente wat beskryf hoe data gebruik en/of geproduseer word tydens navorsingsprojekte.

Databestuursplanne moet tipies ingedien word as deel van befondsingsaansoeke.

US Regulasies vir Navorsingsdatabestuur

Wat is 'n databestuursplan?
Databestuursplanne verskaf inligting rondom die wyse hoe navorsers beplan om spesifieke aspekte met betrekking tot die navorsingsdatabestuursiklus te hanteer. Dit sluit in die voorsiening van beskrywings van die volgende aspekte:

Hoe navorsingsdata ingesamel, gegenereer of geskep word.

Hoe navorsingsdata prosesseer en analiseer word.

Hoe navorsingsdata gedeel en/of versprei word.

Maatreëls vir die fasilitering van die hergebruik van navorsingsdata.

Navorsingsdatabestuur hulpmiddel​

Navorsers kan die volgende sagteware toepassing vir navorsingsdatabestuurbeplanning gebruik om databestuursplanne te skep:

Befondsingsvereistes

Verskeie entiteite wat navorsing befonds vereis dat navorsers navorsingsbestuurplanne indien as deel van befondsingsaansoeke.

In sommige gevalle word hierdie planne heringedien tydens die navorsingsproses.

Navorsers behoort verskillende befondsingsbeleide van verskillende entiteite direk te bestudeer om uit te vind watter spesifieke voorwaardes en vereistes gestel word​.

Uitgewersvereistes​​

Sommige uitgewers vereis dat navorsers onderneem om hul navorsingsdata te deel en beskikbaar te stel.

Navorsers behoort die databeleide van verskillende joernale direk te bestudeer ten einde uit te vind wat hul onderskeie vereistes behels.

Universiteitsvereistes
Die Universiteit Stellenbosch vereis dat sy navorsers die SunDMP-platform vir die skep van databestuursplanne gebruik.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Hulpmiddel vir Navorsingsdatabestuur (SunDMP)Currently selected
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste