Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2015-01
              • manuscripts

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

Mei 2015

Sixth Manuscripts Section Lecture: Winnie Rust          Sien Afrikaans onder

 

The sixth Manuscripts Section Lecture was presented during the Wordfest on 6 March this year by author Winnie Rust.


Winnie Rust is the author of among other books Martha, the tale of Martha Solomons, the Countess of Stamford and Trek, the story of the forced removals of Coloured people from central Wellington and the consequent impact on the community. Suzette Kotzé-Myburgh, freelance translator and proof-reader, posed questions to the author on her life and wirting career. Rust for example answered the question on why her work revolves so closely around the town of Wellington by referring to Boerneef, well-known Afrikaans author and her father’s brother. Boerneef claimed that he never would have written had he not grown up on Boplaas and had been so deep-rooted in his environment. Rust also collects her material for her writing from her environment where her roots are, but at the same time strives for her work to have universal appeal.


The title of the lecture, which translates to “Footsteps of women through my town”, was selected because all the main characters in Rust’s books thus far reflect the life stories of remarkable women of Wellington.


The lecture was moved to the library staff room at the last minute, nut this beautiful new venue was, however, very popular with the audience and could be considered for future Manuscript Section Lectures. The event was attended by an audience of around 60 guests, including the author’s children and grandchildren.


Marina Brink
 

Back to contents page

 

Vrouespore deur my dorp: Winnie Rust


Die sesde Dokumentesentrumlesing is op 6 Maart vanjaar tydens die Woordfees deur Winnie Rust aangebied.


Winne Rust is die skrywer van o.a. Martha, die verhaal van Martha Solomons, Countess of Stamford en Trek, ’n verhaal oor die gedwonge verskuiwing en gevolglike ontwrigting van bruinmense uit die middedorp van Wellington. Suzette Kotzé-Myburgh, vryskut vertaler en proefleser, het aan Winnie vrae oor haar lewe en skryfloopbaan gevra. Rust het bv. in antwoord op die vraag waarom al haar werk so Wellington-gebonde is na ’n uitspraak van Boerneef, die broer van haar pa, verwys wat gesê het dat hy waarskynlik nooit sou geskryf het as hy nie op Boplaas grootgeword het nie – as hy nie so diep in daardie wêreld geanker was nie. Net soos hy kry sy ook haar stof uit haar omgewing waar haar wortels diep lê, maar hoop om daarmee ook ’n universele klank in te skryf.


Daar is op Vrouespore deur my dorp as titel vir die lesing besluit omdat al die hoofkarakters in Rust se boeke tot dusver die lewensverhale van merkwaardige vroue van Wellington weerspieël.


Die aanbieding moes op kort kennisgewing vanaf die ouditorium na die personeelkamer geskuif word, maar die pragtige lokaal het egter soveel aanklank by die gehoor gevind dat dié lesing miskien voortaan elke jaar daar moet plaasvind. Die geleentheid is bygewoon deur ongeveer sestig belangstellendes, insluitende Rust se kinders en kleinkinders.


Marina Brink

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek