Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteek
• Dienste
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor onsCurrently selected
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gehalteversekering
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Inligting oor ons
• Gehalteversekering
• Pages
• default

Gehalteversekering

• Home
• Afrikaans
• Inligting oor ons
• Gehalteversekering

Gehalteversekering
​Gehalteversekering vloe​​i deur al die aktiwiteite van die Biblioteek- en Inligtingsdiens (die Biblioteek) van die Universiteit Stellenbosch. Die Gehalteversekeringskomitee gee rigting aan die Biblioteek se gehalteversekeringsinisiatiewe.​

Doel van Gehalteversekeringskomitee
Die doel van die Gehalteversekeringskomitee is die ontwikkeling van toepaslike prosedures wat die standaarde van biblioteekdienste en –fasiliteite kan moniteer, handhaaf en verbeter. Dit moet geskied in ooreenstemming met die Biblioteek- en Inligtingsdiens se strategiese rigtings en die Universiteit Stellenbosch se Sentrum vir Akademiese Beplanning en Gehalteversekering.

Doelwitte en oogmerke

Die doelwitte van die Komitee is:

om kennis te hê van die gehalteversekeringsbeleid van die Universiteit en om die Biblioteek se strategiese fokusareas te belyn met die raamwerk van die Universiteit;

om alle gehalteversekeringsprojekte van die Biblioteek te koördineer, bv. LibQUAL, UX-aktiwiteite (gebruikerservaring), eksterne en interne evaluering en fokusgroepe;

om normstelling en vergelyking met nasionale en internasionale universiteitsbiblioteke te onderneem, bv met die CHELSA nasionale statistiek;

om alle bestuursinligting te koördineer en om statistiek wat deur die Biblioteek versamel word, op datum te hou;

om verslag te doen oor biblioteekstatistiek en dit te visualiseer;

om deurlopende verbetering van biblioteekdienste en -fasiliteite te fasiliteer; en

om aanspreeklikheid vir alle biblioteekaktiwiteite wat gehalteverskering raak, te verseker.

Gehalteversekeringshulpmiddele

Die volgende hulpmiddele word deur die Biblioteek gebruik om gehalte te verseker:

Selfevaluering en evaluering

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het in 2022 'n selfevalueringsondersoek sowel as ewekniebeoordeling ondergaan. Dit was die vierde ondersoek wat die Biblioteek ondergaan, met die voriges in 2013, 2008 en 2005.

Die ewekniebeoordelaars van 2022 se 18 aanbevelings is deur die Biblioteek in 'n aksieplan ontwikkel wat oor die bestek van twee jaar geïmplementeer sal word.

Die Biblioteek werk aan hierdie aksies en sal in Oktober 2024 aan die Universiteit se Gehalteversekeringskomitee verslag doen oor die vordering wat met die aanbevelings gemaak is. ​​

Terugvoer van Kliënte

Die Biblioteek heg groot waarde aan die terugvoer wat van kliënte ontvang word aangaande hulle ervaring van die Biblioteek se dienste. Laat ons asseblief weet wat in die verlede vir u goed gewerk het en waar ons nodig het om te verbeter. Gee u terugvoer hier.

LibQUAL

Die Biblioteek gebruik LibQUAL, 'n internasionaal erkende aanlyn hulpmiddel om kliënte se tevredenheid met biblioteekdienste te bepaal. LibQUAL kan ook gebruik word om die Biblioteek te vergelyk met biblioteke wêreldwyd. LibQUAL opnames is in 2021, 2016, 2012, 2008 en 2005 onderneem.

Ander opnames en fokusgroepe

Die Biblioteek onderneem ook ander opnames. In 2020 was ons doel om vas te stel wat ons kliënte se behoeftes, ervaring en uitdagings ten opsigte van die gebruik van ons aanlyn dienste en hulpbronne gedurende die Covid tydperk was. In 2019 is fokusgroepe gebruik om navorsers en nagraadse studente se ingesteldheid ten opsigte van ons navorsingsteundienste te ondersoek. In 2024 gaan 'n opname gedoen word oor die gebruik van biblioteekruimtes en oor die diversiteit van biblioteekgebruikers.

UX Metodes

Die Biblioteek het verskeie UX (gebruikerservaring) navorsingsmetodes (bv kognitiewe kartering) wat gebruik kan word om ons gebruikers beter te verstaan en om die bevindings van opnames aan te vul.

Gehalteversekeringsraamwerk
Die Biblioteek se gehalteversekeringsraamwerk, hieronder diagrammaties uitgebeeld, word PIRII genoem. PIRII staan vir Plan, Implement, Review, Improve en Impact (Beplan, Implementeer, Hersien, Verbeter en Impak) en is gebaseer op 'n beginsel van 'n oorkoepelende siklus van deurlopende verbetering en impak. 'n Verdere beginsel waarop die raamwerk gebaseer is, is dat waarde geheg word aan die betrokkenheid van biblioteekkliënte, as belanghebbendes in die verbetering van gehalte.

Die gehalteversekeringsraamwerk kan deur individue, groepe, komitees, afdelings, takke en die Biblioteek as geheel gebruik word en kan op individuele, operasionele en strategiese vlak toegepas word. Gevolglik is 'n kultuur van deurlopende verbetering en impak in elkeen se dagtaak ingebed.

PIRII verbeter op die vorige raamwerk (PIRI) wat die Biblioteek vir etlike jare gebruik het. Die byvoeging van die finale stap van Impak spreek uitdruklik die monitering en impak van prosesse aan.​

Figuur 1:  Die PIRII Gehalteversekeringsraamwerk van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, Universiteit Stellenbosch

Nuttige skakels

Beleid oor Gehalteversekering en -bevordering aan die Universiteit Stellenbosch

Afdeling Inligtingsoorsigbestuur

Jaarverslae van die Biblioteek- en Inligtingsdiens​

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Kontak ons
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• GehalteversekeringCurrently selected
• Inligting oor die biblioteek