Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2015-01
              • legacy

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

Mei 2015

The legacy of an extraordinary South African
                                                                                                           Sien Afrikaans onder


The Library and Information Service is proud to announce that the manuscript collection of the late Dr Frederik van Zyl Slabbert (1940 – 2010) will become accessible to researchers during the last quarter of 2015. Future digitisation of the collection is also being considered. This will ensure the preservation of valuable original documents and provide unlimited accessibility for a wide range of users.


The Library received the documents from the family, divided into two large sections, aptly named “Parliamentary years” and “From Dakar to democracy”. This division was respected in the ordering of the documents. Where appropriate, subgroups of the documents are placed in chronological order, which reflects the original division in a natural way. Sadly, Slabbert’s study in his home was torched by unknown persons in 1981, with the result that almost no documents emanating from his earlier academic career have survived.


The collection nevertheless provides a compelling record of Slabbert’s deep involvement in the workings of South African politics during the years of National Party Government rule, the transitional period and the shaping of the “new South Africa”. Today these documents have historical value far beyond the purpose for which they were created.


New facts about Slabbert’s encounters with persons of influence across the political spectrum, in and outside of South Africa, are revealed in his correspondence with them. Also, many documents that have never been in the public domain, provide fascinating facts about what went on behind the scenes during talks and meetings he had had with the ANC, then still in exile, and other African leaders.


The collection is ordered and described on an item level. In addition, an author/title and a subject catalogue are added as finding aids. Some of the main parts of the collection are:

• General correspondence
• Correspondence after Slabbert's resignation from Parliament, 1986
• Speeches, Parliamentary and extra-parliamentary
• Lectures & articles

Back to contents page

Die nalatenskap van 'n merkwaardige Suid-Afrikaner

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kan met trots aankondig dat die dokument-versameling van die ontslape dr Frederik van Zyl Slabbert (1940-2010) in die laaste kwartaal van 2015 vir navorsers toegangklik sal wees. Toekomstige digitalisering van die versameling word ook oorweeg. Dit sal die bewaring van die kosbare oorspronk-like dokumente verseker en ook onbeperkte toegang tot die materiaal bied aan ‘n wye spektrum van gebruikers.

Die Biblioteek het die dokumente van die familie ontvang in twee groot kategorieë, gepas getiteld “Parliamentary years” en “From Dakar to democracy”. Hierdie indeling is in ag geneem met die sortering en ordening van die dokumente. Waar toepaslik is subkategorieë gevorm wat kronologies geoerden is wat die oorspronklike indeling op ‘n natuurlike wyse reflekteer. Slabbert se studeerkamer in sy huis is ongelukkig in 1981 deur onbekende persone aan die brand gesteek en gevolglik het byna geen dokumente van sy vroeë akademiese loopbaan behoue gebly nie.

Die versameling is egter steeds ‘n fassinerende rekord van Slabbert se diepe betrokkenheid in Suid-Afrikaanse politiek gedurende die jare van die Nasionale Party Regering, die oorgangstydperk en die vorming van die “nuwe Suid-Afrika”. Vandag het hierdie dokumente geskiedkundige waarde wat verder sal reik as die doel waarvoor die dokumnte oorspronklik geskep is.

Nuwe feite rondom Slabbert se ontmoetings met invloedryke persone regoor die politieke spektrum, nasionaal en internasionaal, word in sy korrespondensie met hulle openbaar. Baie dokumente binne die versameling wat nog nooit binne die openbare sfeer was nie, verskaf fassinerende feite rondom wat agter die skerms aan die gang was tydens ontmoetings en gesprekke wat hy met die ANC en ander Afrika leiers gehad het.

Die versameling is georden en beskryf op itemvlak. ‘n Katalogus met meegaande outeur en titel indeks, asook ‘n onderwerpsindeks, is die vindmiddels vir hierdie versameling. Die volgende is van die hoofkategorieë in die versameling:

• Algemene korrespondensie
• Korrespondensie ná Slabbert se bedanking uit die Parlement in 1986
• Toesprake, binne en buite die Parlement
• Lesings en artikels

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek