Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-02
              • slabbert

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

July 2014

FREDERICK VAN ZYL SLABBERT COLLECTION     Sien Afrikaans onder
 

The Library and Information Service is now officially the custodian of the Frederik Van Zyl Slabbert manuscript collection. The Manuscripts Section in the JS Gericke Library received this unique documentary heritage in April this year. The good news was announced at the third annual Van Zyl Slabbert honorary lecture which is held annually by the Frederik Van Zyl Slabbert Institute for Student Leadership Development.


The collection consists mainly of correspondence, speeches, articles, manuscripts and diaries of Van Zyl Slabbert. Staff members are currently sorting the collection and a complete catalogue and index to the collection will eventually be compiled. Possible future digitisation of the collection, in order to make it accessible to a wider research community, will also be considered.


The Frederik Van Zyl Slabbert collection is a very important addition to collections currently held by the Manuscripts Section. These collections include South African political and socio-economical history as major focus areas. According to Ms. Ellen Tise, Senior Director: Library and Information Service “the real value of the collection, however, lies in the fact that it is, in essence, someone’s life on paper. A very extraordinary someone in this case - his thoughts on paper, what he stood for in his time. Providing access to these thoughts and life can spark new thinking, give rise to new research, which could ultimately have an effect on our society today and in future”.
 

Mimi Seyffert
 

Back to contents page

 

FREDERICK VAN ZYL SLABBERT VERSAMELING
 

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens is nou amptelik die kurator van die Frederik Van Zyl Slabbert dokumentversameling. Die Dokumentesentrum in die JS Gericke Biiblioteek het in April vanjaar die grootste deel van hierdie besondere dokumentêre nalatenskap in ontvangs geneem en dié goeie nuus is vanjaar tydens die 3de jaarlikse Frederik Van Zyl Slabbert-erelesing, aangebied deur die Frederik Van Zyl Slabbert Instituut vir Studenteleierskapsontwikkeling, bekendgemaak.

Die versameling bestaan grootliks uit korrespondensie, toesprake, artikels, manuskripte en dagboeke van Van Zyl Slabbert. Personeel is tans besig om die versameling te sorteer en ‘n volledige katalogus en indeks van die versameling sal uiteindelik opgestel word. Daar sal ook gekyk word na die moontlike toekomstige digitalisering van die versameling om dit vir ‘n wyer navorsingsgemeenskap beskikbaar te stel.

Die Frederik Van Zyl Slabbert versameling is ‘n uiters belangrike toevoeging tot die Dokumentesentrum se bestaande versamelings waar van die vernaamste fokusareas Suid-Afrikaanse politieke en sosio-ekonomiese geskiedenis insluit. Volgens Me Ellen Tise, Senior Direkteur: Biblioteek- en Inligtingsdiens, lê die groot waarde van die versameling egter in die feit dat dit iemand se lewe op papier weerspieël. In hierdie geval, ‘n besondere individu – sy gedagtes op papier, en dit waarvoor hy in sy tyd gestaan het. Toegang tot hierdie gedagtes en lewe kan nuwe denke aanvuur en aanleiding gee tot nuwe navorsing wat eindelik dan ook ‘n uitwerking op ons samelewing vandag en in die toekoms kan hê.

Mimi Seyffert

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek