Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-02
              • mendeley

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

July 2014

GET YOUR FREE MENDELEY PREMIUM ACCOUNT Sien Afrikaans onder
 

The Library and Information Service is currently participating in a special Premium programme allowing you to upgrade to Mendeley Premium features with no additional cost. Mendeley is a free reference management tool and is also designed to be an academic networking tool. It is tightly integrated with Elsevier databases Scopus and Science Direct.

The additional features of Mendeley Premium include:

· Additional individual storage space (from 2GB to 5GB)
· Additional group storage space ( from 100MB to 20GB)
· Ability to create unlimited private groups
· Membership for private groups increased to 25
· Additional features such as ‘Mendeley Suggest’

We know many of you already use Mendeley and believe the site-wide deployment would further allow you to collaborate with your fellow researchers. Therefore:

• If you already have a Mendeley account with an institutional e-mail address (e.g. student@sun.ac.za) follow this link to upgrade to the Premium version.

• If you have a Mendeley account with a private e-mail address (e.g. gmail, yahoo, hotmail) you will be able to claim your free upgrade here. Please keep your Mendeley Web account open while doing the upgrade. You will be asked to verify your account with your institutional e-mail address.

• For those of you who do not use Mendeley yet, you are welcome to sign up to Mendeley and download Mendeley desktop. Please use your institutional e-mail address when signing up (e.g. student@sun.ac.za).

The Library is presenting several workshops to help demonstrate how you can best use Mendeley. Please register here if you wish to attend the next session.

You are welcome to use the online guide for Mendeley, where you will find instructions on how to install and set up your Mendeley account, how to add documents and citations to Mendeley, how to create in-text references and bibliographies, how to create your online profile and collaborate in groups.

Marié Roux
 

Back to contents page

 

GRATIS MENDELEY PREMIUM WEERGAWE
 

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens neem tans deel aan ’n spesiale program waarvolgens al ons studente en personeel sonder enige koste kan opgradeer na Mendeley Premium. Mendeley is ’n gratis verwysingsbestuurhulpmiddel wat ook ontwerp is om as akademiese netwerkhulpmiddel gebruik te word. Mendeley is ook goed geïntegreer met die Elsevier databasisse Scopus en Science Direct.

Die bykomende eienskappe van Mendeley Premium sluit die volgende in:

· Bykomende stoorspasie vir individue (van 2GB word dit verhoog tot 5GB)
· Bykomende stoorspasie vir groepe (van 100MB word dit verhoog tot 20GB)
· Die moontlikheid om ’n onbeperkte hoeveelheid privaatgroepe te skep
· Lidmaatskap vir privaatgroepe word verhoog tot 25 lede per groep
· Ander eienskappe soos “Mendeley Suggest”

Ons is bewus daarvan dat baie van julle reeds Mendeley gebruik en ons glo dat hierdie kampuswye ontplooiing van Mendeley Premium dit vir julle moontlik sal maak om tot ’n groter mate met jul mede-navorsers saam te werk. Daarom:

· As jy reeds ’n Mendeley rekening geskep het met jou institusionele e-posadres (bv student@sun.ac.za), gebruik hierdie skakel om op te gradeer.
 

· As jy ’n Mendeley rekening met ’n privaat e-posadres het (bv gmail, yahoo, hotmail), kan jy ook opgradeer deur op hier te kliek. Maak asseblief seker jy het jou Mendeley Webbladsy oop terwyl jy opgradeer. Jy sal gevra word om jou rekening te verifieer met jou institusionele e-posadres.


· Indien jy nog nie ’n gebruiker is nie, is jy ook welkom om op Mendeley in te teken en Mendeley desktop af te laai. Gebruik asseblief jou institusionele e-posadres (bv student@sun.ac.za), anders sal jy nie van die gratis Premium eienskappe gebruik kan maak nie.

Die Biblioteek gaan verskeie werksessies aanbied om te demonstreer hoe Mendeley ten beste benut kan word. Registreer asseblief hier indien jy die volgende sessie wil bywoon.

Gebruik gerus ook die aanlyn-Mendeley gids vir aanwysings oor hoe om Mendeley te installeer en ’n rekening te skep, hoe om dokumente op te laai, hoe om inteksverwysings en bibliografieë te skep, hoe om jou eie profiel te skep en saam te werk in groepe.

Marié Roux

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek