Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-02
              • e-books

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

July 2014

PATRON-DRIVEN ACQUISITIONS FOR E-BOOKS    Sien Afrikaans onder
 

There is a new buzz word in the world of library e-book acquisitions, namely patron-driven acquisitions, PDA for short. In some environments it is known as demand-driven acquisitions (DDA). In 2014, Stellenbosch University Library and Information Service decided to find out what the buzz is all about, if it is something that could work for us.


According to Wikipedia, patron-driven acquisition “is a model of library collection development in which a library only purchases digital content, like e-books and e-journals, when it is clear that a patron wants them.” This would generally mean that an e-book supplier provides a library with temporary access to a selection of e-books. Patrons can access these e-books via the library’s catalogue and when certain thresholds are reached for an item (e.g., number of pages read or number of requests), the library purchases the item.


Although many companies offer a PDA model, the product of choice for SU LIS’s first PDA agreement was EBL, an aggregated e-book product with nine years’ experience of supplying e-books under PDA agreements to libraries. According to our agreement with EBL, the catalogue records of about 25 000 pre-selected e-books were loaded into the library’s catalogue and have been accessible to SU patrons since the middle of May. Every book is allowed up to three short-term loans (STLs) of 24 hours each, costing the Library a percentage of the book’s price per loan. After the third STL, the book is purchased. A system of mediated purchases makes it possible for the Library to intervene at certain stages of the process.
 

Naomi Visser

 

Back to contents page


 

 

 

KLIëNT-GEDREWE AANWINSTE VIR E-BOEKE
 

Daar is ’n nuwe gonswoord in die omgewing van e-boekaanwinste, naamlik kliëntgedrewe aanwinste (PDA). In sommige omgewings word ook gepraat van vraag-gedrewe aanwinste. In 2014 het die Biblioteek- en Inligtingsdiens besluit om die saak te ondersoek en te toets.


Volgens Wikipedia is kliëntgedrewe aanwinste ’n model van voorraadontwikkeling waarvolgens ’n biblioteek slegs digitale inhoud soos e-boeke en e-tydskrifte aanwins indien daar ’n duidelike aanduiding is dat kliënte dit wil hê en gebruik. In die praktyk kom dit daarop neer dat ’n e-boekverskaffer ’n biblioteek tydelike toegang gee tot ’n seleksie van e-boeke. Kliënte het toegang tot hierdie e-boeke via die biblioteek se katalogus en wanneer sekere drempels vir ’n item bereik word (bv. aantal bladsye gelees of aantal versoeke), word die item aangewins.


Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het EBL gekies vir die eerste PDA ooreenkoms. EBL het al reeds nege jaar se ondervinding van die PDA-model. Volgens die ooreenkoms met EBL is die katalogusrekords van ongeveer 25 000 voorafgekeurde e-boeke sedert die middel van Mei deur middel van die Biblioteek se katalogus vir gebruikers toeganklik. Elke boek kan tot drie keer vir ’n kort periode van tot 24 uur geleen word en ná die derde lening word die boek aangewins. Elke lening kos die biblioteek ’n persentasie van die boek se prys. ’n Stelsel van mediasie maak dit vir die Biblioteek moontlik om op enige stadium in die proses in te gryp.

 

Naomi Visser

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek