Vertel ons jou
biblioteekervaring
Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• SU100
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek 'n boek
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Skryfkonsultasies @ Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• LibQUAL 2016
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gebruik die biblioteek
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Pages
• postgraduate-guide

Gids vir nagraadse studente

• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gids vir nagraadse studente

Gids vir nagraadse studente
Toegang
Alle biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is toeganklik vir alle studente van die Universiteit. Toegang tot die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en die takbiblioteke is met 'n geldige studentekaart. Studente wat nie hul studentekaart byderhand het nie, sal slegs toegelaat word indien hulle hulself met 'n geldige identiteitsdokument kan identifiseer. Sien Biblioteekure.

Uitleenvoorregte

Aantal lenings: 15 items

Uitleenperiode:  30 dae per item

Hernuwings: 2 keer per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 90 dae), behalwe indien bespreek deur iemand anders. Hernu aanlyn of doen navraag by die uitleentoonbank.

Terugbesorgings: By enige van die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens

Boetes vir laat items: R1.00 per item per dag

Boetegrens: R30.00 (uitleenvoorregte word daarna opgeskort)

Bespreek boeke wat uitgeleen is: Gratis en sonder beperking. Bespreek aanlyn of doen navraag by die uitleentoonbank.

Uitleenbare materiaal: Alle itemtipes behalwe waar POLICY aangedui is as “Not loanable"

Verlore/beskadigde boeke: Vervangingswaarde betaalbaar aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens

Dienste

Inligtingsdiens & navorsingsondersteuning
Die volgende biblioteekwebblaaie en -gidse kan geraadpleeg word:

Carnegie Navorsingsruimte

Find, access and use information effectively: a step by step guide

The research process

Referencing

Mendeley

Vakgidse gee toegang tot vakspesifieke bronne en navorsingswenke van toepassing op die vakgebied.

Maak 'n afspraak met jou fakulteitsbibliotekaris.
'n Aanlyn inligtingsdiens is beskikbaar by "Vra 'n bibliotekaris" (Ask a Librarian).

Vind boeke, artikels & ander inligtingsbronne
Besoek die biblioteektuisblad en tik jou soekterme in die soekboks of kies E-databasisse of E-tydskrifte vanaf die VIND-spyskaart. Aanwysings is beskikbaar by Find, access and use information effectively: a step by step guide. Sien Find information.

Vind jou pad deur die biblioteek
Inleiding tot die fisiese en virtuele biblioteek:

Inleiding tot die Biblioteek & Inligtingsdiens *Prezi

Biblioteek & Inligtingsdiens (nuwe webtuiste) *Prezi

Universiteit Stellenbosch Biblioteek : Vloerplan

Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe Biblioteek: Vloerplan

Internet & koordlose toegang
Internet en koordlose toegang is beskikbaar in al die biblioteke aan personeel en studente wat by die Universiteit Stellenbosch vir netwerktoegang geregistreer is. Sien Koordlose toegang.

Biblioteekoriëntering en -opleiding

Raadpleeg die volgende opleidingskalenders:

Biblioteekopleidingskalender

Opleidingsprogram – nagraadse studente & navorsers

'n Ander opsie is om vir 'n persoonlike opleidingsessie via Ask a Librarian te vra.

Elektroniese bronne
Toegang tot meervuldige elektroniese bronne is beskikbaar by SUNSearch, die soekfunksie op die biblioteektuisblad en gee gesamentlik toegang tot die Biblioteek se e-bronne.

Afkampus- e-toegang
Al die elektroniese bronne waarop die Biblioteek- en Inligtingsdiens inteken, is via die biblioteektuisblad ook vanaf huis-, kantoor- en skootrekenaars of selfone toeganklik. Gebruik jou US-netwerkgebruikersnaam en -wagwoord om in te teken. Sien Afkampus- e-toegang.

Druk, kopieer & skandeer
Studente en personeel kan by enige 'secure pull print' drukker in die biblioteek druk, kopieer of skandeer deur hul studente-/personeelkaart te gebruik. Jy kan ook druk, kopieer of skandeer deur jou studente-/personeelkaart by Maties Copy & Print in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek en by die Neelsie te gebruik. Sien Druk, kopieer & skandeer.

Interbiblioteeklenings
Items wat nie in enige van die US-biblioteke beskikbaar is nie, kan van 'n ander biblioteek aangevra word. Sien Interbiblioteeklenings.

Afkampusdokumentlewering
Biblioteekmateriaal kan teen betaling na studente wat nie op kampus is nie, gestuur word. Sien Afkampusdokumentlewering.

Reserwe

Items wat dikwels gebruik word

Slegs beskikbaar vir US-studente en -personeel

Aantal items: 3

Uitleenperiode tydens biblioteekure vir gebruik binne die biblioteek: 3 ure

Uitleenperiode wanneer die biblioteek gesluit is: oornag (uit 30 min voor sluitingstyd; terug 30 min na oopmaaktyd)

Boetes vir laat items: R10.00 per uur na 'n grasieperiode van 30 min

Lokaalbesprekings
'n Verskeidenheid lokale is vir bespreking beskikbaar. Sien Lokaalbesprekings.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Leen van ander biblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studenteCurrently selected
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons