Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-03
              • researchweek

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

December 2014

LIBRARY RESEARCH WEEK 2014                            Sien Afrikaans onder

                          
The Library and Information Service hosted its second Library Research Week in August this year with the theme “Get Research SMART @ your Library”. A programme was developed with four focus areas which have been identified by taking into account the experience and observations on user behaviour by library staff, as well as recent publications on users’ needs in academic libraries:

  • Reference and citation management: MANAGE IT! Learn to manage references and citations effectively with the help of various reference management tools.

  • Academic writing: WRITE IT! Elsevier author seminar looking at the scholarly publishing landscape and producing a high quality scientific article.

  • Finding relevant information: FIND IT! Improving your literature search strategy and distinguishing between trustworthy vs. untrustworthy information.

  • Managing research: CONTROL IT! How peers use innovative tools and applications to manage aspects of their research.

One of the highlights of the week was the CONTROL IT! session, focusing on managing research. With this focus area we wanted to employ peer to peer presentation and launched a competition where we invited students and researchers to share innovative tools and applications they use to manage their research. Gerhard Roux, lecturer in Music technology, was the presenter with the best presentation voted for on the day and received a prize of an Apple iPad, sponsored by Elsevier. The peer presentations were preceded by an inspiring lecture by Prof Jannie Hofmeyr on his personal research journey and the tools he employs to manage and balance his research and his life.

The second Carnegie Research Commons Social Hour of 2014 formed part of Library Research Week. Guest speaker, Prof Linus Opara of the Department of Horticultural Science, presented a talk entitled “Building a multi-disciplinary research career: experiences of an engineer among agriculturists” where he shared his experiences as a researcher.

Mimi Seyffert
 

Back to contents page

 

BIBLIOTEEKNAVORSINGSWEEK 2014

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het vanjaar in Augustus die tweede Biblioteek Navorsingsweek met die tema “Get Research SMART @ your Library”  aangebied. 'n Program met die volgende vier fokusareas is ontwikkel na aanleiding van die waarneming van kliënte se gedragspatrone deur biblioteekpersoneel en met inagneming van onlangse publikasies rondom die behoeftes van gebruikers in akademiese biblioteke:

  • Verwysingsbestuur: BESTUUR DIT! Leer hoe om verwysings en aanhalings doeltreffend te bestuur met behulp van die gratis verwysingsbestuurs- hulpmiddele.

  • Akademiese skryfwerk: SKRYF DIT! ‘n Elsevier skrywerseminaar wat fokus op wetenskaplike kommunikasie en hoe om ‘n navorsingsartikel van hoë gehalte te skryf.

  • Vind relevante inligting: KRY DIT! Verbeter jou literatuursoekstrategie en onderskei tussen geloofwaardige en ongeloofwaardige inligting.

  • Bestuur navorsing: WEES IN BEHEER! Hoe eweknieë innoverende hulpmiddele en toepassings gebruik om aspekte van hul navorsing te bestuur.

Een van die hoogtepunte van die week was die WEES IN BEHEER! sessie waar daar op die bestuur van navorsing gefokus is. Met hierdie fokusarea wou ons graag van eweknie-tot-eweknie aanbiedings gebruik maak en het om dié rede ‘n kompetisie uitgeskryf waar studente en navorsers uitgenooi is om die innoverende hulpmiddele en toepassings wat hulle gebruik om aspekte van hul navorsing te bestuur, te deel. Gerhard Roux, ‘n dosent in Musiektegnologie, se aanbieding is as die beste op die dag aangewys en hy het ‘n Apple iPad, geborg deur Elsevier, as prys ontvang. Die aanbiedings is voorafgegaan deur ‘n inspirerende lesing deur Prof Jannie Hofmeyr oor sy persoonlike navorsingspad en die hulpmiddele wat hy gebruik om sy navorsing en sy lewe te balanseer.

Die tweede Carnegie Navorsingsruimte Sosiale Uur van 2014 het vanjaar deel gevorm van Biblioteek Navorsingsweek en gasspreker, prof Linus Opara van Departement Hortologie, het sy ervaringe as ‘n navorser gedeel deur middel van sy aanbieding “Building a multi-disciplinary research career: experiences of an engineer among agriculturists”.

Mimi Seyffert

Terug na Inhoudsopgawe

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek