Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-03
              • newstaff

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

December 2014

NEW APPOINTMENTS                                             Sien Afrikaans onder
 

During the previous few months three new appointments have been made at the Library and Information Service. Paulette Taillard was appointed as Digital Services Librarian from 1 November. She started to work at the Library and Information Service in 2007 as an Assistant Librarian at the Circulation Division. From 2010 she worked as e-Repository Assistant.

 

Marié Roux was appointed as Manager: Research Support and Research Commons from 1 October. She started her career at the Library in 1992, first as Assistant Librarian at the Interlibrary Loans department. From 2003 she was promoted to Librarian and responsible for Quality Assurance, Management information and some Library publications. With the establishment of the Research Commons in 2011, she was also appointed as Librarian for Research Support and Research Commons.

 

Samuel Simango is newly appointed from 1 November as Junior Librarian, Law and Government Publications. Samuel is a Rhodes University graduate with a deep interest in the library and information science career, especially in relation to Law librarianship. He obtained the following qualifications over the past couple of years: a Bachelor of Social Sciences (with majors in Economics and Legal Theory), a Bachelor of Laws (LLB), a Higher Diploma in Taxation and a Master of Commerce in Accounting (focusing specifically on the Law of Taxation). Apart from various tax related issues his research interests are legal research methodology and legal information retrieval. Prior to joining Stellenbosch University’s library he worked at the Rhodes University Library as a Library Assistant and as the Acting Law Faculty Librarian.

 

We warmly congratulate them with their appointments and wish them all the best with their careers at Stellenbosch University.
 

Back to contents page

 

NUWE AANSTELLINGS

 

Gedurende die laaste paar maande is drie nuwe aanstellings in die Biblioteek-en Inligtingsdiens gemaak. Paulette Taillard is aangestel as Digitale Dienste Bibliotekaris vanaf 1 November. Sy het in 2007 by die Biblioteek- en Inligtingsdiens begin werk as Assistent-Bibliotekaris by die Bronverskaffing Afdeling. Vanaf 2010 was sy werksaam as 'n e-Bewaarplek Assistent.

 

Marié Roux is aangestel as Bestuurder: Navorsingsondersteuning en Navorsingsruimte. Sy het haar loopbaan by die Biblioteek begin in 1992, as Assistent-Bibliotekaris by die Interbiblioteeklening Afdeling. In 2003 is sy bevorder tot Bibliotekaris en was sy verantwoordelik vi Gehalteversekering, Bestuursinligting en sommige publikasies. Met die totstandkoming van die Navorsingsruimte in 2011 is sy ook aangestel as Bibliotekaris vir Navorsingsondersteuning en Navorsingsruimte. 

 

Samuel Simango is nuut aangestel by die Biblioteek vanaf 1 November 2014 as Junior Bibliotekaris, Regsgeleerdheid en Staatspublikasies. Hy het gegradueer by Rhodes Universiteit en het 'n wye belangstelling in die biblioteek- en inligtingswêreld. Hy het die volgende kwalifikasies bekom gedurende die afgelope paar haar: 'n B-graad in Sosiale Wetenskappe (met hoofvakke in Ekonomie en Regsteorie), 'n B-graad in Regte (LLB), 'n Hoër Diploma in Belasting en 'n Meestersgraad in Rekeningkunde (gefokus op die regsaspekte van belasting). Bo en behalwe Samuel se belangstelling in belastingaspekte, is sy navorsings-belangstellings ook gerig op navorsingsmetodologie en inligtingsherwinning vir Regte. Voorheen het hy gewerk by Rhodes se Universiteitsbiblioteek as a Biblioteekassistent en ook afgelos as Regsbibliotekaris.

 

Ons wens hulle hartlik geluk met hulle aanstellings en alle voorspoed in hulle nuwe hoedanigheid.
 

Terug na inhoudsopgawe

 

  From left to right:
Paulette Taillard,
Samuel Simango and Marié Roux

 

 

 

 

 

 
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek