Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-01
              • workshop

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

April 2014

WORKSHOP - HOW TO PUBLISH YOUR RESEARCH

                                                                                       Sien Afrikaans onder
 

The Library and Information Service offers training to students and researchers on a regular basis throughout the academic year. These training sessions help students become skilled in finding academic information and teach them research skills in order to improve the quality of academic assignments and to create greater awareness of plagiarism. The Library Training and Events Calendar provides information on sessions and an opportunity to register for a session.


During April and May several training sessions will be on offer, but we want to highlight the session on 21 May 2014, “Making important decisions about publishing your research”.
 

This workshop, which was developed last year, is a hands-on session  that looks at important factors to help you decide where to publish your research and covers the following: article types and features of a good journal; the South African research outputs accreditation system; citation indicators currently used to evaluate journal performance; open access and hybrid options for publication; unique author identification; co-authorship and the order of author names.


The session takes place on Wednesday 
21 May,from 8:30 to 13:00 in the
E-classroom (JS Gericke Library). It will be presented by Naomi Visser and Dalene Pieterse and is aimed at postgraduate students and researchers. 
Please register here.

Mimi Seyffert

Back to contents page

 

WERKSWINKEL - HOE OM JOU NAVORSING TE PUBLISEER

 

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens bied op ‘n gereelde basis deur die loop van die akademiese jaar opleiding aan studente en navorsers.  Hierdie opleidingsessies help om studente vaardig te maak in die vind van akademiese inligting en om navorsingsvaardighede aan te leer ten einde die kwaliteit van akademiese opdragte te verbeter en ‘n beter bewussyn van plagiaat te ontwikkel. Die Biblioteekopleidingskalender verskaf inligting oor opleidingsessies en bied ook die geleentheid om vir hierdie sessies te registreer.


Gedurende April en Mei vanjaar word verskeie opleidingsessies aangebied, maar ons wil graag die aandag vestig op die volgende sessie rondom belangrike besluite rakende die publikasie van navorsing, “Making important decisions about publishing your research” op Woensdag 21 Mei 2014.

 

Hierdie praktiese werksessie is verlede jaar ontwikkel.en kyk na belangrike faktore wat jou kan help besluit waar om jou navorsing te publiseer. Die volgende word gedek: tipes artikels en die eienskappe van ‘n goeie vaktydskrif; die Suid-Afrikaanse stelsel vir die akkreditasie van navorsingsuitsette; sitaatindikatore wat gebruik word om vaktydskrifte te evalueer; oop toegang en hibriede opsies vir publikasie; unieke outeuridentifikasie; mede-outeurskap en die volgorde van outeursname.


Die werkswinkel vind plaas op
Woensdag 21 Mei van 8:30 tot 13:00 in die E-klaskamer (JS Gericke Biblioteek). Dit word aangebied deur Naomi Visser en Dalene Pieterse en die teikengehoor is nagraadse studente en navorsers. Registreer asseblief hier.


Mimi Seyffert

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek