Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-01
              • oclc

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

April 2014

OCLC EMEA MEETING HELD IN CAPE TOWN           Sien Afrikaans onder


This year, for the first time, OCLC presented its regional council meeting for Europe, Middle East and Africa (EMEA) in Cape Town. With OCLC being the world’s largest library cooperative, this offered an excellent opportunity for library staff to participate in a unique and diverse library community building event. The proximity of the meeting allowed twenty-five library staff members to join the group of 280 representatives from 27 countries.


Inspired by the African proverb “If you want to go fast, go alone, if you want to go far, go together” the theme of the meeting was "Library Community in Action: advancing knowledge, collaboration and innovation". Discussions were aimed to demonstrate how a collaborative approach makes a difference, raises a library’s profile, changes perceptions, and simply gets things done. Special emphasis was placed on sharing and innovation within this context.


Among the excellent presenters was Charles Leadbeater, a renowned speaker and advisor on innovation. During his talk he emphasised that innovation is not synonymous with technology, but rather that innovation is often sparked by a new way of looking at a problem. Equally illuminating, was a talk by Skip Pritchard, the new President and CEO of OCLC, who shared his thoughts about the future of the cooperative.


“Lightning talks” of five minutes each created an air of excitement. A handful of delegates were each allowed five minutes to share their special projects with the meeting. Presiding over the event, Ms Ellen Tise, Senior Director of the Library and Information Service, had the pleasant task of presenting the winner and runners up with monetary awards towards their project goals.


The Library was also happy to reciprocate OCLC’s hospitality by hosting an enrichment programme at Stellenbosch University. Forty delegates originating from various countries took the opportunity to stroll through our botanical garden, wander at the magnificent art in the Sasol Art Museum and spend time learning about some of the Library’s highlights and specialised services.


Lucia Schoombee

Back to contents page

 

OCLC SE STREEKSVERGADERING IN KAAPSTAD

OCLC het sy streeksraadsvergadering vir Europa, die Midde-Ooste en Afrika (EMEA) vir die eerste keer vanjaar in Kaapstad gehou. Met OCLC as die wêreld se grootste koöperatiewe biblioteeknetwerk, was dit ‘n uitstekende geleentheid vir biblioteekpersoneel om deel te neem aan ‘n unieke en diverse biblioteekgemeenskapsbou-geleentheid. Danksy die nabyheid van die vergadering kon vyf-en-twintig bibliotekarisse aansluit by die groep van 280 verteenwoordigers afkomstig uit 27 lande.

Die tema van die vergadering "Library Community in Action: advancing knowledge, collaboration and innovation" is geïnspireer deur die Afrika-spreekwoord “As jy vinnig wil gaan, gaan alleen, as jy ver wil gaan, gaan saam”. Gesprekke was daarop gemik om te demonstreer hoe samewerking positief bydra om die biblioteek se profiel te verhoog, persepsies te verander en bloot dinge gedoen te kry. Spesiale klem is binne dié konteks geplaas op innovasie en om te deel.

Onder die uitstekende aanbieders was Charles Leadbeater, ‘n bekende spreker en adviseur oor innovasie. Gedurende sy praatjie het hy beklemtoon dat innovasie nie sinoniem is met tegnologie nie, maar dat innovasie eerder posvat deur op ‘n nuwe manier na ‘n probleem te kyk. ‘n Praatjie deur Skip Pritchard, nuwe president en uitvoerende hoof van OCLC, waarin hy sy gedagtes oor die toekoms van die koöperatiewe netwerk gedeel het, was net so insiggewend.

“Blitspraatjies” van vyf minute elk het gesorg vir opwinding. In dié sessie het ‘n handvol afgevaardigdes elk die geleentheid gekry om binne vyf minute ‘n spesiale projek aan die vergadering voor te hou. Die voorsitter van die geleentheid, Me Ellen Tise, Senior Direkteur van die Biblioteek- en inligtingsdiens, het die aangename taak gehad om ‘n geldelike bydrae aan die wenner en opvolgers te oorhandig wat vir die doelstellings van hul projekte aangewend kon word.

Dit was vir die Biblioteek ook lekker om OCLC se gasvryheid terug te betaal deur ‘n verrykingsprogram by Stellenbosch Universiteit aan te bied. Veertig afgevaardigdes van verskeie lande het die geleentheid benut om Stellenbosch Universiteit toe te kom en deur die botaniese tuin te wandel, die manjefieke kunswerke in die Sasol Kunsmuseum te besigtig en meer te wete te kom oor die Biblioteek se hoogtepunte en gespesialiseerde dienste.

 

Lucia Schoombee
 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek