Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-01
              • mobile

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

April 2014

CONTENT ON THE GO - MOBILE ACCESS TO DATABASES!

                                                                                     Sien Afrikaans onder


The use of library resources on mobile devices is becoming more and more popular in our technologically advanced society. These resources range from electronic databases and books to journals.


The Library and Information Service’s subscription to a vast range of resources makes it possible for our users to connect to many of our electronic resources from their mobile devices (e.g. tablets, smart phones, and portable media players ), anytime, anywhere. Some of the sites, e.g. Ebsco, are designed to auto-detect your device, redirect you to its mobile site and automatically customise it to fit your screen. For some of the databases, e.g. JAMA, SpringerLink and UpToDate, you might have to download the app from iTunes or Google Play. Others will have a separate URL containing the word “mobile” which indicates that it is a mobile site, e.g. Emerald, Taylor & Francis and LexisNexis Academic.


On  the Library’s list of databases, a mobile phone icon with an imbedded URL, indicates which databases are compatible with mobile devices. Should you wish to access any of our databases from your mobile device, you can do so from the
library homepage or you can access these from our mobile site.


Some of our electronic books can also be downloaded to a mobile device to be read at a later stage when the user is offline. EBSCOHost e-books, for example, can be downloaded for a period of up to seven days, after which the book will disappear from your mobile device or your desktop and you will have to check it out again if you still need it.

 

Naomi Visser

Back to contents page

 

MOBIELE TOEGANG TOT DATABASISSE

 

In ons tegnologies gevorderde samelewing raak die gebruik van biblioteekbronne op mobiele apparate by die dag meer gewild. Hierdie bronne kan wissel van elektroniese boeke en tydskrifte tot databasisse.


Die Biblioteek- en Inligtingsdiens se intekening op ’n wye verskeidenheid bronne maak dit vir ons gebruikers moontlik om enige tyd, op enige plek toegang tot hierdie bronne te kry vanaf hul mobiele toestelle (bv. rekenaartablette, slimfone, en draagbare mediaspelers). Sommige van die platforms, bv. Ebsco, is so opgestel dat dit outomaties jou toestel herken en na die databasis se webwerf vir mobiele toestelle herlei. Vir party ander databasisse, bv. JAMA, SpringerLink en UpToDate, kan dit nodig wees dat jy ’n toep (app) van iTunes of GooglePlay moet gaan aflaai. Nog ander sal ’n aparte URL hê waarin die woord “mobile” voorkom, wat aandui dat dit ’n mobiele webwerf is. Voorbeelde hiervan is Emerald, Taylor & Francis en LexisNexis Academic.


Op die Biblioteek se databasislys dui ’n ikoon in die vorm van ’n selfoon aan watter databasisse met mobiele toestelle verenigbaar is. Die relevante URL is in hierdie ikoon ingebed. Toegang tot databasisse kan vanaf ’n mobiele toestel verkry word via die
Biblioteek se tuisblad of mobiele webblad.


Sommige elektroniese boeke kan ook op mobiele toestelle afgelaai word om later, wanneer die gebruiker dalk nie internettoegang het nie, gelees te word. EBSCOHost se e-boeke kan byvoorbeeld vir ’n tydperk van sewe dae afgelaai word, waarna die boek van die toestel sal verdwyn.

 

Naomi Visser

 

Terug na Inhoudsopgawe
 

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek