Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-01
              • libguides

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

April 2014

SUBJECT GUIDES - LIBRARIANS' VIRTUAL PRESENCE
                                                                                                           Sien Afrikaans onder


Subject guides (or Libguides as we call them) are created by Faculty Librarians for each department to promote subject-specific resources to the students. A number of generic guides are also available.

 

The subject guides include information on books and journals, listings of databases, webpages and other information and resources that might be relevant to the student’s area of study. It is a useful space to promote new databases and electronic reference works in a specific subject field. The guides can also be used by fellow librarians and student assistants if they need to answer subject-related queries when the faculty librarian for a specific subject is not available.

The second type of libguide is of a more generic nature. The most visited guide in this group is How do I find, access and use information effectively: A step-by-step guide. The aim of this guide is to help undergraduate students find information for their assignments and to use the information effectively and responsibly. Attention is also given to the different referencing styles. This guide has already been viewed 20 194 times this year. Some of the other popular generic guides are User guide for postgraduates and researchers, Google and Google Scholar, and Directory of South African Music Collections. 

Why did we choose LibGuides? LibGuides is a Springshare web 2.0 library knowledge sharing system. It is easy to use and content can be added/edited instantly. No technical expertise is required and it links easily to different formats of information. The look and feel of all the guides are uniform and consistent to create a professional image, but it does give the librarians room for a little bit of creativity as well. It provides up-to-date user statistics which can be an indication of what is essential and most used in a specific guide. The Library is in the third year of using this very successful tool.
 

Please visit the subject guides @ http://libguides.sun.ac.za/

Marleen van Wyk

Back to contents page

VAKGIDSE - DIE VIRTUELE BIBLIOTEKARIS 

Vakgidse (of Libguides soos ons dit noem) word geskep deur Fakulteits-bibliotekarisse vir elke departement om vakspesifieke bronne bekend te stel aan studente. 'n Aantal generiese gidse is ook beskikbaar.

Die vakgidse sluit inligting oor boeke, tydskrifte, lyste van databasisse, webbladsye en ander nuttige inligting en bronne wat relevant mag wees tot die student se vakgebied in. Dit is 'n nuttige ruimte om nuwe databasisse en elektroniese naslaanwerke in 'n spesifieke vakgebied te bemark. Die gidse word ook gebruik deur mede-bibliotekarisse en studente-assistente wanneer hulle 'n vakverwante navraag moet beantwoord wanneer die fakulteitsbibliotekaris vir die spesifieke vakgebied nie beskikbaar is nie.

 

Die tweede tipe vakgids is van 'n meer generiese aard. Die mees besoekte vakgids in hierdie groep is How do I find, access and use information effectively: A step-by-step guide. Die doel van hierdie gids is om voorgraadse studente te help om inligting te vind en effektief en verantwoordelik te gebruik. Aandag word ook gegee aan die verskillende verwysingstegnieke. Die gids is reeds 20 194 kere besigtig vanjaar. Sommige van die ander gewilde generiese gidse is die gebruikersgids vir nagraadse studente en navorsers, Google en Google Scholar en die Directory of South African Music Collections.

 

Hoekom het ons Libguides gekies? Libguides is 'n Springshare web 2.0 "library knowledge sharing system". Dit is maklik om te gebruik en inhoud kan vinnig bygevoeg of verander word. Geen tegniese kennis is nodig en dit skakel maklik met verskillende formate van inligting. Die uitleg van al die gidse is eenvormig en konsekwent om 'n professionele beeld te skep maar dit laat ook genoeg vryheid vir bibliotekarisse om kreatief met die gidse om te gaan. Dit verskaf ook gebruikerstatistiek wat 'n aanduiding kan gee van wat nuttig is vir gebruikers binne 'n spesifieke gids die meeste gebruik word. Die Biblioteek gebruik hierdie baie suksesvolle stelsel reeds vir byna twee en 'n half jaar.

Besoek asseblief die vakgidse @ http://libguides.sun.ac.za/

 

Marleen van Wyk

 

Terug na Inhoudsopgawe

 

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek