Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2014-01
              • elna

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

Bibnuus

April 2014

NEW STAFF WELCOMED: ELNA RANDALL                Sien Afrikaans onder


Elna Randall was appointed as Director: Client Services at the Library and Information Service from January 2014 and is responsible for all client service sections of the main library as well as for marketing and quality assurance. Before coming to Stellenbosch, she was Head of a Faculty Librarian team at the University of Pretoria's Academic and Information Service.

 

Elna completed her BBibl degree at the University of the Free State and started her career as librarian at the Provincial Library Services in Bloemfontein, but shortly afterwards moved to Pretoria where she continued her library career at the Atomic Energy Corporation.

On 1 July 1986 she started as an Information Specialist at the University of Pretoria: Academic and Information Service. Before she became the Head of the Faculty Librarian team for the Faculty of Engineering, Built Environment and Information Technology and Natural and Agricultural Sciences, Elna also held the position as Head of Circulation. She completed her Masters degree in 1993. Her research topic focused on budget formulas for the purchasing of information resources by university libraries.

The Library staff would like to welcome Elna warmly and wish her all the best in her new job.

 

Back to contents page

 

NUWE PERSONEEL VERWELKOM: ELNA RANDALL

 

Elna Randall is vanaf 2 Januarie 2014 as Direkteur: Kliëntediensteaangestel. Sy is verantwoordelik vir alle kliëntediensafdelings sowel as vir bemarking en gehalteversekering. Sy was tevore werksaam by Universiteit Pretoria se Akademiese Inligtingsdiens as hoof van 'n span fakulteitsbibliotekarisse.

 

Elna het haar B.Bibl-graad aan die Universiteit van die Vrystaat voltooi en by die Provinsiale Biblioteekdiens in Bloemfontein as bibliotekaris begin werk. Kort daarna het sy na Pretoria verhuis en haar biblioteekberoep by die Atoomenergiekorporasie voortgesit.

 

Elna het op 1 Julie 1986 by die Universiteit van Pretoria se Akademiese en Inligtingsdiens as Inligtingspesialis begin werk. Hier het sy onder andere die poste van Hoof van Bronverskaffing en spanleier van die Fakulteite Ingenieurswese, Bou-omgewing en Inligtingtegnologie en Natuur- en Agriwetenskappe beklee. Sy het in 1993 haar meerstersgraad voltooi met 'n onderwerp oor begrotingsformules vir die aankoop van inligtingsbronne by universiteitsbiblioteke.

 

Die biblioteekpersoneel verwelkom Elna hartlik en wens haar alles van die beste toe met haar nuwe pos.

 

Terug na Inhoudsopgawe

  Elna Randall

 

 

 

    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek