Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2013-01
              • bibnuus-welwees

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

October 2013

December 2013

PRET BY DIE WELWEES SPORTDAG

Die Universiteit Stellenbosch se eerste sportdag het op Vrydag 25 Oktober 2013 by die Coetzenburg-sportterrein plaasgevind. Veertig personeellede van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens het in spanne aan die pretloop, sokker-strafdoeluitkloppe en doelbal deelgeneem.

Nadat die sportspanne gefinaliseer is, is die braaivleisspanne saamgestel – al die harde oefening moes mos darem beloon word met iets te ete en te drinke!

Aanvanklike kommer oor die donker wolke en reënweer het gou in dankbaarheid vir die koelerigheid omgesit toe die deelnemers aan die pretloop besef het daar wag ‘n baie lang bult op hulle! Vir die minder fikses onder ons het die opdraandes amper die “pret” uit pretloop gehaal, maar handdoek ingooi bestaan nie in ons woordeskat nie en ons het vasgebyt. Die gees onder die deelnemers was ongelooflik en daar was baie ondersteuning vir diegene wat bietjie swaar gekry het.

Die reën het sterker begin uitsak tydens die sokker-strafdoeluitkloppe maar dit kon nie die geesdrif demp of die braaivleisvure blus nie. Die lekker lewendige musiek en ‘n seremoniemeester vol kwinkslae het verder bygedra tot die wonderlike gees en die sportdag is gepas afgesluit met lekker kuier om die braaivleisvure.

As ‘n welweesinisiatief was die sportdag ‘n baie groot sukses. Ons fisieke welstand is bevorder en dit was ‘n wonderlike geleentheid om oor afdelings, departemente en fakulteite heen gesellig saam te kuier. Dat so ‘n groot gedeelte van die Biblioteekdiens se personeel deelgeneem het, is ‘n aanduiding dat daar ‘n behoefte is om aan welweesaksies deel te neem en sosiaal saam te verkeer. Ons hoop dat die sportdag sal uitbrei en ‘n jaarlikse instelling sal word wat groot getalle deelnemers trek.

Henriëtte Swart / Beulah Gericke

Back to contents page / Terug na Inhoudsopgawe

 
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek