Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • Afrikaans
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor onsCurrently selected
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Bibnuus / BibNews
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews
          • Pages
            • 2013-01
              • bibnuus-steven

Bibnuus / BibNews
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Inligting oor ons
        • Bibnuus / BibNews

October 2013

December 2013

STEVEN FREDERICKS TREE AF NA 42 JAAR DIENS

Steven Fredericks het sy loopbaan by die Biblioteekdiens begin op die jong ouderdom van 24. Hy het op daardie stadium slegs 'n Standerd 8 sertifikaat gehad, maar later sy Matrieksertifikaat en 'n Diploma in Biblioteekkunde behaal. Hy het ook 'n graad in Biblioteekkunde verwerf op 47-jarige ouderdom. Dié studies wat hy buitemuurs aangepak het, is in 1995 beloon toe hy tot Junior Bibliotekaris bevorder is. Hy is ook later tot Bibliotekaris en Senior Bibliotekaris bevorder en was werksaam in die Gesondheidswetenskappe Biblioteek en later by die Bronverskaffingsafdeling in die JS Gericke Biblioteek.

Oor die laaste 42 jaar het Steven gesien hoe die biblioteekberoep en die universiteit dramaties verander. Van kleredrag, vervoer, die katalogiseringsproses, kopieermasjiene tot die geleidelike ontstaan van die virtuele biblioteek. Steven noem ook dat dit kophou verg om tred te hou met al die nuwe ontwikkelinge in die biblioteekwêreld.

Biblioteekpersoneel het op 4 Desember byeengekom om afskeid van Steven te neem. Tydens die geselligheid was dit duidelik dat Steven baie geliefd is onder sy mede-kollegas. Sy vrou, dogter en kleinkind het ook die geselligheid bygewoon.

Kollegas sal vir Steven onthou as iemand wat ver gekom het met sy studies. 'n Vriendelike man, met 'n goeie sin vir humor en groot toewyding tot die biblioteekberoep. Ons wens vir Steven alle voorspoed en 'n wel verdiende ruskans toe.

Lees meer oor Steven se aftrede in die Desemberuitgawe van Kampusnuus, p.15.

Marié Roux

Back to contents page / Terug na Inhoudsopgawe

Steven Fredericks

Steven by die afskeidsgeselligheid, saam met  Ellen Tise (links), sy vrou Magdalene en Linda Bellairs (heel regs)

 
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Vind
  • Gebruik die biblioteek
  • Navorsing
  • Leer
  • Biblioteke
  • Hulp
  • Inligting oor ons
    • Kontak ons
    • Strategiese plan van die Biblioteek
    • Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
    • Geskiedenis van die takbiblioteke
    • Statistiese opsomming
    • Biblioteekstatistiekpaneel
    • Publikasies
    • Konferensies & simposia
    • Gehalteversekering
    • Bibnuus / BibNewsCurrently selected
    • Inligting oor die biblioteek