Vertel ons jou
biblioteekervaring
Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• SU100
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Reserwe
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir nie-universiteitskliënte

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Inligtingsgeletterdheid
Biblioteekopleidingskalender
Opleidingsprogram voorgraads
Opleidingsprogram nagraads & navorsers
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Konferensies & simposia
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Reserwe
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Bespreek 'n boek
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Bespreek 'n Besoek of Rekenaar
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gidse vir nie-universiteitskliënte
• Gids vir CHELiN lede
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• Gids vir skoolleerders
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Carnegie Navorsingsruimte
• Dienste & hulpbronne
• Skryfkonsultasies @ Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Sitaatanalise
• Unieke outeursidentiteit (ORCID)
• Verbeter impak
• Navorsingsdatabestuur
• Wat is navorsingsdatabestuur?
• Waarom navorsingsdatabestuur?
• Beplanning & bestuur van navorsingsdata
• Deel & verspreiding van navorsingsdata
• NDB-dienste @ Biblioteek- & Inligtingsdiens
• Nuus
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ooptoegangspublikasiefonds
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Spesiale Versamelings
• Inligting oor ons
• Gebruik van versamelings
• Dienste
• Africana
• Beskermde Versamelings
• Dokumentesentrum
• DOMUS
• Biblioteeknavorsingsweek
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Inligtingsgeletterdheid
• Biblioteekopleidingskalender
• Opleidingsprogram – voorgraadse studente
• Opleidingsprogram - nagraadse studente & navorsers
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Opleidingstutoriale & videos
• Innovasieruimte
• BibliotekeCurrently selected
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• Opleidingstutoriale & videos
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2019
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• LibQUAL 2016
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Biblioteke
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Biblioteke
• Pages
• default

Biblioteke

• Home
• Afrikaans
• Biblioteke

Biblioteke
Universiteit Stellenbosch Biblioteek

Die Universiteit Stellenbosch Biblioteek is die hoofbiblioteek van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenbosch kampus.

Die biblioteek bedien navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende Fakulteite & Departmente op die Stellenbosch kampus.

Ingenieurs- en Bosboubiblioteek

Die Ingenieurs- en Bosboubiblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteekdiens- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus by die Fakulteit Ingenieurswese.

Die biblioteek bedien hoofsaaklik navorsers, dosente en studente van die

Fakulteit Ingenieurswese

Departement Bosbouwetenskappe

Departement Wiskundige Wetenskappe

​Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe

Die Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe Biblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die Universiteit Stellenbosch Biblioteek-  en Inligtingsdiens en is geleë op die Tygerbergkampus in Parow, in die Onderwysblok van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.

Die biblioteek bedien hoofsaaklik navorsers, dosente, personeel en ingeskrewe studente van die verskillende departemente en sentrums van die Fakulteit Geneeskunde en Gesondheidswetenskappe.

Die volgende persone mag ook aansluit en uitleenvoorregte bekom: Personeellede van die Provinsiale Administrasie van die Wes-Kaap (PAWK), Tygerberg- en Stikland-hospitale, insluitend radioloë, dieëtkundiges, arbeidsterapeute, fisioterapeute, algemene praktisyns en verpleegkundiges; personeel van die Wes-Kaapse Kollege van Verpleging; personeel van Louis Leipoldt- en Karl Bremer-hospitale.

Musiek

Die Musiekbiblioteek is een van vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus in die Konservatorium op die hoek van Victoria- en Neethlingstraat.

Die Musiekbiblioteek bedien:

die dosente, personeel, navorsers en studente van die Departement Musiek/die Konservatorium en Africa Open

ander geregistreerde lede

Lede van die publiek mag die Musiekbiblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied gebruik.

Teologie Biblioteek

Die Teologie Biblioteek is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Stellenboschkampus in Dorpstraat 171, in die gebou wat die Fakulteit Teologie huisves.

Die Teologie Biblioteek bedien:

die dosente, personeel, navorsers en studente van die Fakulteit Teologie, hul kerklike vennote en sentra;

ander geregistreerde lede.

Lede van die publiek mag die Teologie Biblioteek as 'n naslaanbiblioteek vir die vakgebied gebruik.

USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)

Die Universiteit Stellenbosch Bellvilleparkkampusbiblioteek (USBB) is een van die vyf takbiblioteke van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens en is geleë op die Bellvilleparkkampus in Carl Cronje Rylaan.

Dienste word hoofsaaklik verskaf aan navorsers, personeel en studente verbonde aan die:

Universiteit Stellenbosch Nagraadse Bestuurskool (USB)

Instituut vir Toekomsnavorsing (ITN)

Skool vir Publieke Leierskap (SPL)

Universiteit Stellenbosch Bestuurskool - Bestuursopleiding (USB-BO)

Departementele biblioteke

Departementele versamelings vorm deel van die US Biblioteek- en Inligtingsdiens se groep biblioteke. Hierdie biblioteke word egter nie deur die Biblioteek- en Inligtingsdiens geadministreer nie. Dit is wel gekoppel aan die Biblioteek op grond van die materiaalversamelings.

Al die bestaande departementele versamelings word gehuisves in akademiese departemente op die Stellenbosch-kampus, en bestaan uit boeke, tydskrifte en ander inligtingsbronne. Dit is belangrik om daarop te let dat die versamelings wat in hierdie biblioteke gehuisves word nie die hoofversamelings is van die betrokke vakgebiede nie. Slegs geselekteerde items uit die vakversamelings word hier gehuisves. Die hoofversamelings van  bronne beskikbaar in hierdie vakgebiede word in die Universiteit Stellenbosch Biblioteek gehuisves, waar fakulteitsbibliotekarisse die onderskeie vakgebiede bedien.  Kontak asseblief die onderskeie biblioteke vir inligting oor die dienste, prosedures en diensure.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• BibliotekeCurrently selected
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Ingenieurs & Bosbou
• Musiek
• Teologie
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons