Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Oop toegang
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang
• Pages
• selfarchiving

Selfargivering

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang
• Selfargivering

SelfargiveringDie Universiteit Stellenbosch institusionele beleid insake die verpligte selfargivering van navorsingsuitsette is amptelik deur die US Raad op 1 Desember 2014 aanvaar.

Algemene Vrae
Wat vereis die beleid?
Die beleid vereis dat volteks kopieë van gepubliseerde navorsingsartikels of konferensiereferate van outeurs wat 'n formele affiliasie met die US het in SUNScholar (institusionele bewaarplek) gehuisves word.

Wat moet ek in die institusionele bewaarplek deponeer?

Volteks (PDF-formaat) van die gepubliseerde tydskrifartikel ("publisher's version") ooreenkomstig die uitgewer se beleid.

Volteks (PDF-formaat) van die na-druk-weergawe (aanvaarde outeursmanuskripte met hersienings ingereken) van 'n tydskrifartikel ooreenkomstig die uitgewer se beleid.

Volteks (PDF-formaat) van eweknie-beoordeelde konferensiereferate ooreenkomstig die uitgewer se beleid.

Hoe deponeer ek items in die institusionele bewaarplek?

Kontak u Fakulteitsbibliotekaris wat namens u kan deponeer, of,

Deponeer self u navorsingsuitsette deur 'n e-pos aan scholar@sun.ac.za te stuur om aansoek te doen om as 'n deponeerder te registreer of volg die stappe soos uiteengesit op ons hulpblad.

'n Enkele individu mag ook namens 'n departement deponeer indien die persoon geregistreer is op SUNScholar as 'n deponeerder en indien hulle al die nodige inligting het om die verwysing volledig in te vul.

Waar kan ek hulp kry rakende die deponering van my artikels op SUNScholar?
Navrae kan gerig word aan u Fakulteitsbibliotekaris of die afdeling vir Digitalisering en Digitale Dienste.

Waar kan ek 'n uitgewer of tydskrif se beleid naslaan?

Besoek die webtuiste van die uitgewer of tydskrif, of

Raadpleeg die SHERPA RoMEO of rchivit databasisse van uitgewersbeleide rakende argivering van navorsingsartikels in institusionele bewaarplekke, of

'n Lys van vaktydskrifte waarin US navorsers gereeld publiseer met meegaande beleide rakende selfargivering is hier beskikbaar.

Kan ek steeds my voorheen gepubliseerde artikels in die bewaarplek deponeer?
Ja, indien u steeds toegang het tot die na-druk of ander toepaslike weergawe van die artikel.

In watter formaat moet my artikel gedeponeer word?
Slegs PDF-formaat word op 'n institusionele bewaarplek gehuisves aangesien hierdie formaat geskik is vir langtermyn bewaring.

Wat van my kopiereg?
Outeurs word aangespoor om die kopiereg te behou op materiaal van hulle waarvan die US die kopiereghouer is en verder aangemoedig om 'n "lisensie om te publiseer" te onderteken wat hulle sal toelaat om 'n kopie van 'n artikel in SUNScholar te deponeer. Die "lisensie om te publiseer" word gewoonlik verleen deur 'n "outuersaddendum" te voeg by die uitgewer se kopieregoordragooreenkoms. Kyk gerus na 'n voorbeeld hier.

Wat van embargo?
Sommige uitgewers en vaktydskrifte vereis 'n embargoperiode alvorens geargiveerde kopieë van artikels op 'n institusionele bewaarplek toeganklik gemaak kan word en verskaf ook duidelike instruksies in dié verband. Embargo's word outomaties binne die bewaarplek gelig op die toepaslike datums.

Kan ek vooraf onderhandel dat my artikel in 'n institusionele bewaarplek gehuisves gaan word?
U kan die tydskrif of uitgewer inlig dat u wel beplan om 'n kopie op u institusionele bewaarplek te huisves. Verwys asseblief na die vraag oor kopiereg hierbo.

Hoe sal 'n kopie van my artikel op SUNScholar my navorsingsimpak beïnvloed?
Dit sal die sigbaarheid van u navorsing op die internet verhoog. Die artikel op SUNScholar sal die korrekte verwysing en URL skakel vertoon wat verwys na die oorspronklike publikasie.

Hoe verwys 'n mens na die institusionele bewaarplek?
Daar word nie na die bewaarplek self verwys nie, maar eerder na die artikel soos wat dit op die oorspronklike vaktydskrif of uitgewer se webblad verskyn. Hierdie inligting word op die rekord binne SUNScholar aangedui.

Nuttige skakels

Lys van vaktydskrifte waarin US navorsers gereeld publiseer met meegaande beleide

SHERPA RoMEO  databasis

rchivit  databasis

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• SelfargiveringCurrently selected
• Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste