Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteek
• Dienste
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Oop toegang
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang
• Pages
• default

Oop toegang

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang

Wat is oop toegang?
Oop toegang (Open access (OA)) verwys na die praktyk om onbelemmerde toegang deur middel van die Internet te verleen tot vakkundige portuurbeoordeelde navorsingsartikels, tesisse,  proefskrifte/verhandelings, monografieë en hoofstukke in boeke. Toegang daartoe is onmiddellik en intyds, en die inhoud word gratis beskikbaar gestel aan eindgebruikers.

Skrywers/outeurs/navorsers wat in die ooptoegangsomgewing publiseer, doen dit gewoonlik onder die Creative Commons Attribution-lisensie wat gratis en onmiddellike toegang tot, en onbeperkte gebruik van, oorspronklike werk in alle formate toelaat. Onder hierdie lisensie maak navorsers hul navorsingsinhoud wettiglik beskikbaar vir hergebruik, sonder dat geskrewe toestemming benodig word, of enige fooie betaalbaar is, en ook vir bykans enige doeleinde. Enigeen mag die navorsingsinhoud kopieër, versprei of hergebruik, met die voorwaarde dat die outeur(s) en oorspronklike bron volledig aangehaal en erken word.

Voordele van oop toegang?

Bespoedigde vind van navorsingsmateriaal. Oop toegang help navorsers om navorsing deur ander navorsers te lees, en op daardie navorsingsbevindings voort te bou, wat weer lei tot nuwe resultate en nuwe navorsing.

Openbare belang en verryking. Baie wetenskaplike en mediese navorsing word met staatsfondse befonds. Oop toegang gee aan belastingbetalers die geleentheid om voordeel te trek uit dit waarin hulle belê het.

Verbeterde onderwys. Oop toegang beteken dat opvoeders en hul studente onbelemmerde toegang het tot die nuutste navorsingsbevindinge wêreldwyd.

Data-ontginning en teks-ontginning. Die semantiese web, waarin data-ontginning en teks-ontginning plaasvind, kan slegs funskioneel wees indien materiaal openlik toeganklik is. Sodoende word nuwe kennis gegenereer vanuit bestaande bevindinge.

Definisies van oop toegang?
Die drie oorspronklike, formele definisies van oop toegang het hul oorsprong in die drie grondliggende ooreenkomste wat aangegaan is, naamlik die  Budapest (2002)-,  Bethesda (2003)- en  Berlin (2003)-definisies. 'n Vierde belangrike verklaring is die opgedateerde Budapest  BOAI10 aanbevelings.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?Currently selected
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie
• SUNScholar
• SUNJournals
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• BeOpenAccessSmart webinare
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste