Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• NavorsingCurrently selected
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Oop toegang
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang
• Pages
• SUNJournals

SUNJournals

• Home
• Afrikaans
• Navorsing
• Oop toegang
• SUNJournals

SUNJournals
Ooptoegang-wetenskaplike tydskrifte gehuisves deur die Universiteit Stellenbosch

Die implementering van 'n platform om ooptoegang- wetenskaplike tydskrifte te huisves, is 'n gesamentlike poging van die Biblioteek- en Inligtingsdiens, akademiese departemente en ander eenhede verbonde aan die Universiteit Stellenbosch, ter ondersteuning van die missie en strategie van die Universiteit. SUNJournals is die naam van die diens wat aan kliënte gelewer word. Open Journal Systems (OJS) - die sagteware wat gebruik word om die tydskrifte te berg - is 'n tydskrifbestuur- en -publiseringstelsel wat ontwikkel is deur die Public Knowledge Project om toegang tot navorsing te bevorder. Die loodsprojek hiervoor is in 2011 onderneem.

Kriteria vir geldige ooptoegang-wetenskaplike tydskriftitels
Vereistes

Die tydskrif moet 'n behoorlike webblad en URL met die volgende inligting hê bv. Kontakbesonderhede, Redaksionele Span, Redaksionele Raad, Advieskomitee, Omvang en Fokus, Eweknie-beoordelingsproses (moet 'n volledige eweknie-beoordelingsproses wees), Publikasiefrekwensie, Ooptoegangsbeleid, Outeurriglyne, Oor die Uitgewer, Voorheen gepubliseerde uitgawes (Argief), Kopieregbeleid (onder die Creative Commons Licensing-beleid).

Die tydskrif moet 'n internasionale redaksionele raad hê, en akademiese affiliasies van alle lede moet duidelik omskryf word.

Beleid en werksvloei, insluitende beleid oor sifting vir plagiaat, behoort deursigtig te wees.

Die tydskrif moet 'n geldige aanlyn ISSN (International Standard Serial Number), geregistreer by die ISSN International Centre (Frankryk), hê.

Die uitgewer moet 'n lid van CrossRef wees, met 'n doi (digital object identifier) voorvoegsel aan die tydskriftitel toegeken, doi's toegeken aan individuele artikels, en doi's geregistreer by CrossRef.

Die tydskrif moet 'n gevestigde geskiedenis van verantwoordelike verslagdoening hê (nie altyd moontlik met “nuwe” Ooptoegang tydskrifte nie).

Die tydskrif moet artikels van goeie kwaliteit en weldeurdagte navorsing bevat.

Aanbevelings

Gelys in die DOAJ (Directory of Open Access Journals) (nie alle Ooptoegang tydskrifte word onmiddellik in die DOAJ gelys nie, en daar mag 'n kort tydsvertraging met die oplaai van metadata in die DOAJ wees).

Uitgewer moet geregistreer wees by die OASPA (Open Access Scholarly Publishers Association).

Ooptoegangsbeleid van uitgewer moet via SHERPA/RoMEO beskikbaar wees.

Die tydskrif moet geaffilieer wees met 'n gevestigde akademiese instansie.

Gelys op Wikipedia as 'n akamediese tydskrif.

Digitale bewaringsbeleid moet in plek te wees.

Alle artikels word voor publisering vir plagiaat nagegaan met behulp van plagiaatverklikkersagteware.

Die tydskriftitel moet in een van die volgende verskyn:
International Bibliography of the Social Sciences (IBSS) (ProQuest)
Science Citation Index (Thomson Reuters)
Social Sciences Citation Index (Thomson Reuters)
Arts and Humanities Citation Index (Thomson Reuters)

Tydskrifimpakfaktor aan die tydskrif toegeken. Sien Journal Citation Reports (Thomson Reuters). Toeganklik by US: E-databases  >>  Journal Citation Reports - ISI (for impact factors)

Tydskrifrangordening word aanbeveel. Sien SCImago Journal Ranking (Scopus).

Sien ook Beall's list of potential, possible, or probable predatory scholarly open-access publishers (gebruik met versigtigheid).

Elektroniese tydskrifte gehuisves deur die US Biblioteek- en Inligtingsdiens

African East Asian Affairs - The China Monitor

African Journal of Business Ethics

African Population Studies

African Public Procurement Law Journal

Akroterion

Global Media Journal African Edition

Lexikos

Missionalia

Nederduitse Gereformeerde Teologiese Tydskrif

ORiON

Per Linguam

Scientia Militaria

Scriptura

Social Work / Maatskaplike Werk

South African Journal of Enology and Viticulture

South African Journal of Higher Education

South African Journal of Industrial Engineering

South African Journal of Library and Information Science

Stellenbosch Papers in Linguistics (SPIL)

Stellenbosch Papers in Linguistics Plus (SPILPlus)

Trends in Nursing

Tydskrif-verwante dienste wat deur die US Biblioteek- en Inligtingsdiens gelewer word

Huisvesting van 'n tydskrif op 'n virtuele bediener.

Digitale preservering van die tydskrif vir die langtermyn.

Rugsteun van die tydskrif.

Registrasie van 'n DOI-voorvoegsel by CrossRef.

Registrasie van 'n artikel se DOI by CrossRef.

Registrasie van 'n eISSN.

Registrasie van 'n journals.ac.za-domeinnaam.

Gereelde opgradering van die OJS-sagteware.

Standhoudende URL's.

Registrasie van die tydskrif by soekprogramme, stropers, gidse.

Opleiding en ondersteuning in die opstel van die tydskrif.

Aansoekprosedure
Voltooi asseblief die volgende dokumente en e-pos hulle vir prosessering.

Aansoekvorm

Memorandum van Verstandhouding

Navrae: Me Mimi Seyfferrt-Wirth  | Tel.: +27 21 808 9489

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Carnegie Navorsingsruimte
• Navorsingsimpak
• Navorsingsdatabestuur
• Bibliografiese verwysingsbestuur
• Oop toegang
• Wat is oop toegang?
• Ooptoegangsinisiatiewe van die Universiteit Stellenbosch
• Selfargivering
• Ondersteuning vir ooptoegangpublikasie
• SUNScholar
• SUNJournalsCurrently selected
• SUNConferences
• Nuttige skakels & nuus oor oop toegang
• Algemene vrae
• Digitale versamelings
• Digitale Humaniora
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Spesiale Versamelings
• Library Research Week
• Dienste