Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN lede
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Dienste
• LeerCurrently selected
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Leer
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Leer
• Pages
• readinglists

Kursusleeslyste in SUNLearn

• Home
• Afrikaans
• Leer
• Kursusleeslyste in SUNLearn

Kursusleeslyste in SUNLearn

Wat is Kursusleeslyste?

In lyn met moderne tendense in hoër onderwys en om afstandsleer te ondersteun, het die Biblioteek- en Inligtingsdiens, in noue samewerking met akademiese departemente en die Sentrum vir  Leertegnologieë,    gedurende die laaste kwartaal van 2020 'n aanlyn Kursusleeslysstelsel     geïmplementeer. Kursusleeslyste, aangedryf deur Leganto van Ex Libris, stel dosente in staat om die leeslyste vir hul kursusse vanuit SUNLearn te bou en te bestuur.

Waarom Kursusleeslyste gebruik?

Vir dosettKursusleeslyste stel dosente in staat om hul leeslyste in SUNLearn te bou en te bestuur. Dosente kan diverse inhoud soos boeke, artikels, oop opvoedkundige hulpbronne, webtuistes, video's, gedigitaliseerde inhoud en kursusnotas van die Biblioteek en elders in 'n enkele leeslys insluit. Die leeslyste is met bestaande biblioteekversamelings gesinkroniseer. Gedrukte en elektroniese materiaal word op een lys byeengebring en intydse beskikbaarheid word vir beide aangedui.

Gebruiksverslae is beskikbaar om dosente te help om die effektiwiteit van hul leeslyste en watter materiaal studente die meeste gebruik deur besigtiging, kommentaar en “likes" te bepaal. Indien verkies, kan 'n opsie aangeskakel word wat  studente toelaat om aan besprekings op die lys deel te neem. Met behulp van Kursusleeslyste se oordragfunksie hoef leeslyste nie jaarliks by die Biblioteek heringedien te word nie; die lyste kan eenvoudig opgedateer en hergebruik word.

Vir studente

Kursusleeslyste maak hibriede leer moontlik en poog om studente toegang te bied tot die nuutste bronnelysmateriaal wat vir e-leer benodig word. Die lyste het 'n standaardformaat en –struktuur in SUNLearn en is aanlyn toeganklik vanaf enige toestel.

Studente het toegang tot Kursusleeslyste vanuit hul kursus in SUNLearn. Hulle kan verwysings as gelees merk en dié verwysings wat hulle geniet “like". Indien deur die dosent geaktiveer, kan studente naderende sperdatums vir die lees van materiaal sien en aan studentebesprekings op die lys  deelneem. Hulle kan inhoud vir hul leeslyste aanbeveel, privaat notas en etikette (“tags") by verwysings voeg en gebreekte skakels aan die Biblioteek rapporteer.

Maak 'n begin met jou leeslys

Begin op jou eie

Om op jou eie te begin, volg die    3 maklike stappe.

Vir volledige instruksies oor die skep, veranderinge aan en stuur van leeslyste, besoek ons stap-vir-stap gebruikersgids.

Opleiding

​Groepsopleidingsessies

​Wo., 25 Jan. (13:00 - 14:00) *aanlyn via MS Teams
Wo., 1 Feb. (13:00 - 14:00) *aanlyn via MS Teams
Wo., 8 Februarie (13:00 - 14:00) *aanlyn via MS Teams
Wo., 29 Maart (13:00 - 14:00) - US Biblioteek e-klaskamer
Wo., 5 Julie (13:00 - 14:00) -                US Biblioteek e-klaskamer
Wo., 6 September (13:00 - 14:00) -                US Biblioteek e-klaskamer

​Individuele opleiding / groepsopleiding vir jou fakulteit / departement

​​Kontak Natasja Malherbe (Bestuurder: Digitale Biblioteekstelsels)​

Navrae & hulp

Algemene navrae: "Vra 'n bibliotekaris" (Ask a Librarian) OF kontak jou Fakulteitsbibliotekaris
Tegniese probleme: Kontak Natasja Malherbe (Bestuurder: Digitale Biblioteekstelsels)  |  Tel: +27 21 808 2847

Hulp met bestaande Kursusleeslyste

​Stellenbosch Universiteit Biblioteek

Heidi Herandien  |  Tel: +27 21 808 4380

Yolelani Ningiza |  Tel: +27 21 808 4380

​Musiekbiblioteek

Sonette le Roux  |  Tel: +27 21 808 2337
Esmeralde Tarentaal  |  Tel: +27 21 808 2347

​Geneeskunde & Gesondheidskunde Biblioteek
Tracey Louw  |  Tel: +27 21 938 9492

​Teologie Biblioteek
Theresa Jooste  |  Tel: +27 21 808 3252

​Ingenieurs- & Bosboubiblioteek
Natashia Arendse |  Tel: +27 21 808 4604
Riaan Moses  |  Tel: +27 21 808 3542

​USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
Lizanne Botha  |  Tel: +27 21 918 4274

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearnCurrently selected
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons