Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die Biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir besoekers

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor Ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Boeke & ander items
• Artikels
• E-boeke
• E-databasisse
• E-tydskrifte
• Reserwe
• E-naslaanwerke
• E-koerante
• E-tesisse
• US-navorsingsdata
• US-navorsingsuitsette
• Tydskrifte - US gehuisves
• Digitale versamelings
• E-bronne vir proefperiodes
• Wes-Kaap biblioteekkatalogi
• Gebruik die biblioteek
• Biblioteekure
• Uitleen
• Hernu
• Versoek om 'n boek af te haal
• My biblioteekrekord
• Afkampus dokumentlewering
• Vra 'n boek van 'n ander US-biblioteek aan
• Leen van ander biblioteke
• Aanvraagvorm vir interbiblioteeklenings
• Interbiblioteeklenings
• Besoek & gebruik ander universiteitsbiblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir besoekers
• CHELiN (Cape HE Library Network)
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Vind, kry toegang & gebruik inligting effektief: stap-vir-stapgids
• Leersentrum
• Kontak ons
• Reëls
• Dienste & hulpbronne
• Elektroniese klaskamer
• Gesprekskamers
• Digitale en Inligtingsvaardighede
• Kursusleeslyste in SUNLearn
• Biblioteekopleidingskalender
• Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
• Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
• Module-spesifieke opleiding
• Versoek 'n opleidingsessie
• Biblioteekgidse
• Innovasieruimte
• Opleidingstutoriale & -videos
• Biblioteke
• Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Ingenieurs & Bosbou
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Musiek
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• DOMUS
• Teologie
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• USBB (Bellvilleparkkampusbiblioteek)
• Toegang & dienste
• Kaarte & roetes
• Ure
• Kontak ons
• Departementele biblioteke
• HulpCurrently selected
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrif
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons
• Kontak ons
• Algemene kontakbesonderhede
• Bestuur
• Biblioteekafdelings
• Fakulteitsbibliotekarisse
• Kaarte & roetes
• Gee terugvoer
• Strategiese plan van die Biblioteek
• Geskiedenis van Universiteit Stellenbosch Biblioteek
• Geskiedenis van die takbiblioteke
• Statistiese opsomming 2021
• Statistiese opsomming 2020
• Biblioteekstatistiekpaneel
• Publikasies
• Konferensies & simposia
• Gehalteversekering
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Hulp
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Hulp
• Pages
• online-thesis-submission

Indiening van tesis/proefskrif

• Home
• Afrikaans
• Hulp
• Indiening van tesis/proefskrif

Indiening van tesis/proefskrif

Die stelsel vir die oplaai van tesisse en proefskrifte vir die Maart/April 2023-gradeplegtigheid sal oop wees vanaf 09 Januarie 2023.

Neem asb. kennis dat die sperdatum vir die Maart/April 2023-gradeplegtigheid, 07 Maart 2023 is.

Navrae & hulp: Tel: +27 21 808 9139 / 9046  |   E-pos
Fisiese kantoor:​ Universiteit Stellenbosch Biblioteek, Kamer 1025

Inleweringsproses

Dit is ʼn vereiste dat elke magistertesis en doktorale proefskrif na eksaminering en voor graduering elektronies ingelewer moet word d.m.v. SUNScholar, die digitale navorsingsbewaarplek van die US.

Student berei dokument voor vir inlewering. Tesisse/proefskrifte moet volgens die riglyne in die Algemene Reëls en Beleide Jaarboek 2022 : Afdeling 5.7. - bladsy 59 in PDF-weergawe voorberei word.

Volg onderstaande skakels vir spesifieke proses:​​

Stap 1

Student berei dokument voor

Stap 2

​Studieleier nomineer student vir inlewering

​Stap 3

​Student lewer PDF-weergawe elektronies in vir goedkeuring

​Stap 4

​Studieleier keur finale tesis/proefskrif goed

Stap 1 : Student berei dokument voor

Alle tesisse/proefskrifte wat deur die Universiteit Stellenbosch gepubliseer word, moet die volgende dokumentuitleg bevat:

1. Dokumentuitleg

Titelbladsy: Meestersgraad - Doktoraal

US Wapen:  Die Scholar-span sal die US wapen op die aanvaarde PDF-formaat laai.

Verklaring:  Meestersgraad / Doktoraal

Abstract - Engels (maks. 500 woorde)

Opsomming - Afrikaans (maks. 500 woorde)

Erkennings

Inhoudsopgawe

Lys van Figure

Lys van Tabelle

Inhoud (bv. Hoofstuk 1, Hoofstuk 2, ens.)

Lys van verwysings (Sien Verwysingstegnieke)

Addenda (bv. Addendum A, Addendum B, ens.)

2. Vereistes vir tikwerk

Lettertipe: Arial of Times New Roman

Lettertipe grootte: 10 font, 11 font en hoogstens 12 font.

Lettertipe kleur: Swart

Lynspasiëring: Dubbel, Enkel of 1.5

Blanko kantlyne: 2cm breed om die hele getikte gedeelte.

Papiergrootte: A4

3. Inlewering in elektroniese formaat
Die meesterkopie van die tesis/proefskrif vir SUNScholar Research Repository moet in PDF-weergawe by wyse van ʼn elektroniese proses deur SUNeTD Doctorates and Masters Submission ingelewer word.

Om lêers na PDF-formaat om te skakel in MSWord v.2016 en later, kies opsie:
File >> Save as Adobe PDF  (*.pdf)

Gebruik die volgende formaat vir lêernaam "File name":
van_studentenommer_2021.docx
bv. dutoit_12345678_2021.docx

BELANGRIK

Die verantwoordelikheid berus te alle tye by die student om seker te maak dat die dokument onveranderd gebly het nadat die omskakeling na PDF-formaat plaasgevind het.

Moet geen handtekening onderaan die verklaring  aanbring  nie.

Moet asb. geen sekuriteite aan jou PDF-dokument koppel nie.

Nuttige skakels en hulp

Microsoft Office365 software

Microsoft Office365 sagteware is gratis beskikbaar aan alle geregistreerde studente van die Universiteit Stellenbosch.

Laai Office365 hier af.

LaTeX sagteware

​LaTeX is gratis sagteware.

Laai LaTeX hier af. Vind instruksies vir die aflaai van LaTeX hier. Enige navrae: Danie Els | Tel: +27 21 808 4248

Stap 2 : Studieleier nomineer student vir inlewering

Studieleier teken aan op die Personeelportaal deur te gaan na: Personeel >> Studente-Admin >> Tesis / Proefskrif Nominering. [Personeelportaalnavrae:  Tel: +27 21 808 4577, Helene Nieuwoudt].

Nomineer die student met behulp van studentenommer.

Die student sal 'n e-pos deur middel van sy US-web e-posrekening ontvang wat sal aandui dat die elektroniese spasie op SUNScholar geskep is waarbinne hy sy tesis/proefskrif kan oplaai, asook 'n skakel waarheen hy kan gaan om met die oplaai voort te gaan.

Stap 3 : Student lewer PDF-dokument elektronies in vir goedkeuring

Nadat jy deur jou studieleier genomineer is, sal jy 'n e-pos deur middel van jou US-web e-posrekening ontvang om aan te dui dat die nodige elektroniese spasie op die stelsel geskep is. Die e-pos sal 'n skakel bevat wat jou sal neem na die plek waar jy die tesis/proefskrif moet oplaai.

Klik op die skakel of URL binne die e-pos en volg die maklike instruksies vir oplaai deur  SUNeTD Doctorates and Masters Submission. [Kyk Tutoriaal vir oplaai van tesis/proefskrif]. IT-hulp (wagwoord), sien ​Wagwoord Selfhelp.

Maak seker dat jou dokument korrek voorberei is in elektroniese formaat vir goedkeuring deur jou studieleier. Verwys na 'Stap 1: Student berei dokument voor'. Die verantwoordelikheid berus te alle tye by die student om seker te maak dat die dokument onveranderd gebly het nadat die omskakeling na PDF-formaat plaasgevind het.
Let wel: Versoeke om tesisse/proefskrifte onder embargo te plaas, moet aan die Senaat gerig word. Kommunikeer die versoek aan jou studieleier.

Sodra die studieleier die dokument goedgekeur het en die SUNScholar-kantoor dit deur die proses geneem het, sal dit aanlyn beskikbaar wees vanaf SUNScholar Research Repository vanwaar ander daarna sal kan gaan kyk, dit lees, aflaai, ens., op voorwaarde dat geen beperkinge geld nie.

Stap 4 : Studieleier keur finale tesis/proefskrif goed

Sodra die student die tesis/proefskrif in PDF-weergawe opgelaai het, sal u 'n e-pos ontvang. Klik op die skakel of URL binne die e-pos.

Studieleier teken aan op die    Personeelportaal deur te gaan na:     Personeel >>  Studente-Admin >> Tesis / Proefskrif Nominering. Verifieer dat dit die finale kopie van die tesis/proefskrif is. Kontroleer dat die titelbladsy die korrekte inligting bevat, en dat die verklaring ingesluit is. Verwys na 'Stap 1: Student berei dokument voor'.

Keur die tesis/proefskrif goed 'Aanvaar' of 'Verwerp' indien van toepassing. Dui die status van die tesis/proefskrif aan, bv. of dit as konfidensieel hanteer moet word, en of enige ander beperkinge geld. Versoeke om tesisse/proefskrifte onder embargo te plaas, moet aan die Senaat gerig word. Reëlings betreffende geheimhouding vir Meesters en Doktorale kan gevind word in die Algemene Reëls en Beleide Jaarboek 2022 : Afdeling 5.7. - bladsy 59
in PDF-weergawe voorberei word.

Sodra die tesis-/proefskrifinligting deur die SUNScholar-kantoor goedgekeur en verwerk is,  sal dit aanlyn beskikbaar wees vanaf SUNScholar Research Repository vir toegang deur ander, op voorwaarde dat geen beperkinge geld nie.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Vra ons
• Gee terugvoer
• Voldoen aan kopieregvereistes
• Afkampus- elektroniese toegang
• US Biblioteek vloerplan
• GGW Biblioteek vloerplan
• Vind boeke op die rak
• Voltooiing van werkstuk
• Indiening van tesis/proefskrifCurrently selected
• Koordlose toegang
• Algemene vrae
• Inligting oor ons