Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

• Universiteit Stellenbosch
• Biblioteek EN Inligtingsdiens
• English | Afrikaans
Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
• Admin Sign In
• Afrikaans
• Vind
• Soek en vind
• Gebruik die biblioteekCurrently selected
• Dienste
• Navorsing
• Dienste
• Leer
• Dienste en ruimtes
• Biblioteke
• Bronne
• Hulp
• Gidse
• Inligting oor ons
• Inligting oor die biblioteek
• Search this site
Search
• Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Gebruik die biblioteek
Navigate Up
This page location is:
• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Pages
• chelin

Gids vir CHELiN lede

• Home
• Afrikaans
• Gebruik die biblioteek
• Gids vir CHELiN lede

Gids vir CHELiN-lede

Wederkerige toegang-en-leenooreenkoms

Alle geregistreerde studente en personeel van die vier deelnemende instellings, behalwe kortkursusstudente, word as CHELIN-gebruikers beskou. Personeel en nagraadse studente word as CHELIN-leners beskou.​​

Ander Wes-Kaapse universiteite wat lid is van die Cape Higher Education Library Network (CHELiN):

Kaapse Skiereiland Universiteit van Tegnologie

Universiteit van Kaapstad

Universiteit van Wes-Kaapland

'n Toestemmingsbrief van die tuisbiblioteek en toepaslike identifikasie word vereis.

Toegang
Toegang tot alle biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens is gratis, maar onderworpe aan positiewe identifikasie deur middel van 'n geldige identiteitsdokument (foto-identifikasie is noodsaaklik).

Gedurende die 1ste eksamengeleentheid is die US Biblioteek slegs vir US-personeel, US-studente, CHELin-gebruikers, CHELSA-gebruikers en ander besoekers met uitleenvoorregte toeganklik. 'n Strepieskode-uitleenkaart vir die huidige jaar word as bykomende identifikasie benodig. Sien Biblioteekure. Sien ook meer inligting rakende die gebruik van die US Biblioteek onder Dienste hier onder.

Uitleenvoorregte

Aantal lenings: 6 items

Uitleenperiode: 14 dae per item

Hernuwings: 2 per item (binne maksimum hernuwingsperiode van 42 dae) behalwe as iemand anders dit bespreek het. Hernu aanlyn of doen navraag by 'n personeellid

Terugbesorgings: By enige van die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens

Boetes vir laat items: R1.00 per item per dag

Boetegrens: R30.00 (uitleenvoorregte word daarna opgeskort)

Bespreek boeke wat uitgeleen is: Gratis en sonder beperking. Bespreek aanlyn of doen navraag by 'n personeellid

Uitleenbare materiaal: Alle itemtipes waar POLICY aangedui is as “Unrestricted"

Verlore/beskadigde boeke: Vervangingswaarde betaalbaar aan die Biblioteek- en Inligtingsdiens

Dienste

Elektroniese bronne
Gratis self-help toegang is beskikbaar binne enige van die biblioteke, slegs aan instapgebruikers. As gevolg van lisensie-ooreenkomste, is toegang tot sommige elektroniese bronne beperk tot studente en personeel wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is.

Vind boeke, artikels & ander inligtingsbronne
Besoek die biblioteek se tuisblad en tik jou soekterme in die soekboks of kies E-databasisse of E-tydskrifte vanaf die VIND-spyskaart. Aanwysings is beskikbaar by Find, access and use information effectively: a step by step guide. Sien Find information. As gevolg van lisensie-ooreenkomste, is toegang tot sommige elektroniese bronne beperk tot studente en personeel wat tans by die Universiteit Stellenbosch geregistreer is.

Internet & koordlose toegang
Geen internet en koordlose toegang is beskikbaar vir CHELiN-lede binne enige van die biblioteke nie. Internet en koordlose toegang is beperk tot personeel en studente wat by die Universiteit Stellenbosch vir netwerktoegang geregistreer is.

Reserwe

Die diens is beperk tot personeel en geregistreerde studente van die Universiteit Stellenbosch.

Druk, kopieer & skandeer

Kontantfasiliteite is vir alumni, besoekers en ander nie-universiteitskliënte beskikbaar binne enige van die biblioteke. Sien Druk, kopieer & skandeer vir tariewe.

• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2017, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
• Vind
• Gebruik die biblioteek
• Uitleen
• Leen van ander biblioteke
• Besprekings
• Reserweriglyne vir doserende personeel
• Druk, kopieer & skandeer
• Eet- & drinkbeleid
• Gids vir voorgraadse studente
• Gids vir nagraadse studente
• Gids vir voornemende nagraadse studente
• Gids vir personeel
• Gids vir alumni
• Gids vir besoekers
• Gids vir CHELSA lede
• Gids vir CHELiN ledeCurrently selected
• Dienste
• Navorsing
• Leer
• Biblioteke
• Hulp
• Inligting oor ons