EasyData is 'n hulpbron vir ontleders en ekonome wat verantwoordelik is vir die monitering en ontleding van die Suid-Afrikaanse ekonomie. EasyData bied toegang tot hoogs georganiseerde en onlangse ekonomiese data en analise deur gebruikersvriendelike en buigsame datatoegangsopsies. EasyData spaar jou tyd en hulpbronne deur jou te koppel aan makro-ekonomiese ontwikkelinge in elke stadium van jou daaglikse aktiwiteite - van data-verkryging tot analise.
Personeel en studente met 'n geldige @sun.ac.za e-posadres kan www.easydata.co.za besoek en 'n persoonlike gebruikersrekening skep om toegang tot EasyData te verkry.
Kontak asseblief jou Fakulteitsbibliotekaris indien jy enige hulp nodig het met hierdie of enige ander elektroniese bronne.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.