| Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Wo, 1 Maart (12:30-13:30) Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Biblioteekoriëntering tot bronne, dienste en opleidingsgeleenthede vir nagraadse studente en akademiese personeel Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Ma, 12 Maart (09:30 -10:45) Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Vind boeke en artikels deur middel van SUNSearch (Biblioteek se soekfunksie) Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Ma, 05 Februarie (11:00 -12:00) Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Verbeter jou strategie vir literatuursoektogte Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Di, 13 Maart (09:30 -11:00) Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) E-boeke werkswinkel Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Di, 13 Maart (11:30 -13:00) Teikengroep: Alle studente en personeel Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Verbeter jou strategie vir literatuursoektogte Nuwe Aanlyn werkswinkel! Datum: Di, 14 - 21 Maart toegang tot werkswinkel op SUNLearn Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Hoe om Regeringstatistiek te vind Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Wo, 14 Maart (10:00-12:00) Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Verbeter die sigbaarheid van jou navorsingsuitsette deur middel van selfargivering Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Wo, 14 Maart (12:30 – 13:30) Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Wenke oor hoe om jou tesis te formateer (MS Word) Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Do, 15 Maart (11:00-13:00) Teikengroep: Meesters en Doktorale studente Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Gebruik jy Google / Google Scholar optimaal? (Library guide) Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Ma, 19 Maart (9:30-10:30) Teikengroep: Nagraadse studente Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Di, 20 Maart (12:30-14:00) Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Nuttige hulpmiddele en toepassings vir navorsing Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Do, 22 Maart (11:00-13:00) Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Bly op hoogte van en verbeter jou navorsingsuitsette se sitasies Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Wo, 28 Maart (12:30-13:30) Teikengroep: Akademiese personeel, nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender) Mendeley vir verwysingsbestuur en akademiese samewerking Lokaal: E-Klaskamer (Universiteit Stellenbosch Biblioteek) Datum: Do, 29 Maart (11:00-13:00) Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers Bespreek en meer inligting (Biblioteek Opleidingskalender)
|