Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • AfrikaansCurrently selected
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor ons
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Aankondigings
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
        • Posts
          • Biblioteek bedank deelnemers en vier die wenners

Aankondigings
 
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
Nov. 26
Biblioteek bedank deelnemers en vier die wenners
by  Schoeman, Theresa [tschoeman@sun.ac.za] on 2024-11-26 15:51

​

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens se onlangse opname, Ruimtegebruikpatrone en diversiteit, het 886 antwoorde ontvang, waarvan 71% van voorgraadse studente was. Die Biblioteek bedank u vir u deelname wat bydra tot die verbetering van die Biblioteek vir almal.

Die aanlyn opname, wat van 4 September tot 4 Oktober 2024 aangebied is, het ten doel gehad om te bepaal hoe gereeld en waarom kliënte die US-biblioteke besoek, hul voorkeurruimtes en -ure, die mate van diversiteit en insluiting, asook kliëntetevredenheid.

Ongeveer 27% van die respondente besoek die biblioteek daagliks, hoofsaaklik om te studeer. Verder is meer as 69% van die respondente tevrede of baie tevrede met die huidige fisiese biblioteekruimtes, terwyl meer as 79% tevrede of baie tevrede is met die inklusiwiteit van die biblioteek in terme van die akkommodasie van individue uit diverse agtergronde. Hoewel ons bly is oor die hoë vlak van tevredenheid oor die algemeen, is ons as 'n gebruikersgerigte biblioteek steeds bekommerd dat 30% van die respondente neutraal of ontevrede is met ons ruimtes. Net so gee ons aandag aan die 20% van die deelnemers wat voel dat diversiteit binne die biblioteek verbeter kan word.

Die ontleding van byna 3 000 kommentaar wat deur respondente verskaf is, is tans aan die gang.

In ander verwante nuus is ons opgewonde om aan te kondig dat drie deelnemers aan die opname deur 'n gelukkige trekking gekies is. Elke wenner het 'n geskenkbewys ter waarde van R1 500 ontvang om by 'n rekenaartegnologiewinkel te bestee. Die wenners is Mej. Zenande Siqwana, Owam Nqamra en Anele Taumbe.

Mej. Siqwana en Mej. Taumbe het hul geskenkbewyse op 30 Oktober by die US Biblioteek ontvang, terwyl Mej. Nqamra hare op 8 November by die Geneeskunde- en Gesondheidswetenskappe Biblioteek ontvang het.

Die wenners het gedeel dat hulle die biblioteekruimte gebruik om te studeer, skryf, ontspanningslees, voorberei vir eksamens en om nuwe vriende te ontmoet.

Permanent Link to Post | Email Post Link | Number of Comments 0 Comment(s)
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350

Comments

There are no comments for this post.

Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Archives
    • Mei
    • April
    • Maart
    • Februarie
    • Older Posts