Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • AfrikaansCurrently selected
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor ons
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Aankondigings
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
        • Posts
          • Biblioteek implementeer Kursusleeslyste (“Course Reading Lists") in SUNLearn

Aankondigings
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
Des. 09
Biblioteek implementeer Kursusleeslyste (“Course Reading Lists") in SUNLearn
by  Malherbe, Natasja [nmalherbe@sun.ac.za] on 2020-12-09 11:39

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens het, in samewerking met die Sentrum vir Leertegnologieë en ander leer- en onderrigsteunafdelings soos Akademiese IT en die Eenheid vir Gestremdhede, 'n SUNLearn-geïntegreerde leeslysstelsel geïmplementeer. Die stelsel ondersteun die skep en bestuur van leeslyste binne die SUNLearn-omgewing.Ses dosente van die Departemente Opvoedkundige Sielkunde, Musiek, Geografie en Omgewingstudie, die Skool vir Rekeningkunde, die Afdeling Molekulêre Biologie en Mensgenetika en die Fakulteit Teologie het aan die implementeringsfase deelgeneem.

Vir dosente
Course Reading Lists, aangedryf deur Leganto van Ex Libris, stel dosente in staat om die leeslyste vir hul kursusse vanuit SUNLearn te bou en te bestuur. Dosente kan diverse inhoud soos boeke, artikels, oop opvoedkundige hulpbronne, webtuistes, video's, gedigitaliseerde inhoud en kursusnotas van die Biblioteek en elders in 'n enkele leeslys insluit. Die leeslyste is met bestaande biblioteekversamelings gesinkroniseer. Gedrukte en elektroniese materiaal word op een lys byeengebring en intydse beskikbaarheid word vir beide aangedui.

Gebruiksverslae is beskikbaar om dosente te help om die effektiwiteit van hul leeslyste en watter materiaal studente die meeste gebruik deur besigtiging, kommentaar en “likes" te bepaal. Indien verkies, kan 'n opsie aangeskakel word wat  studente toelaat om aan besprekings op die lys deel te neem. Met behulp van Course Reading Lists se oordragfunksie hoef leeslyste nie jaarliks by die Biblioteek heringedien te word nie; die lyste kan eenvoudig opgedateer en hergebruik word.

Vir studente
Course Reading Lists maak hibriede leer moontlik en poog om studente toegang te bied tot die nuutste bronnelysmateriaal wat vir e-leer benodig word. Die lyste het 'n standaardformaat en –struktuur in SUNLearn en is aanlyn toeganklik vanaf enige toestel.

Studente het toegang tot Course Reading Lists vanuit hul kursus in SUNLearn. Hulle kan verwysings as gelees merk en dié verwysings wat hulle geniet “like". Indien deur die dosent geaktiveer, kan studente naderende sperdatums vir die lees van materiaal sien en deelneem aan studentebesprekings op die lys. Hulle kan inhoud vir hul leeslyste aanbeveel, privaat notas en etikette (“tags") by verwysings voeg en gebreekte skakels aan die Biblioteek rapporteer.

Begin jou eie
Hierdie nuwe geïntegreerde kursusleeslysstelsel kom op 'n tydstip waar van studente verwag word om meer met hul dosente via die SUNLearn-stelsel te skakel en word gedeeltelik deur die Universiteit Stellenbosch Strategiese Fonds befonds.

Om meer oor Course Reading Lists te leer en om die stelsel op jou eie te begin implementeer, besoek gerus https://libguides.sun.ac.za/readinglists.

Dosente en fasiliteerders wat van hierdie nuwe funksionaliteit gebruik wil maak om die administrasie van hul kursusleeslyste in 2021 te verbeter, kan Natasja Malherbe (Bestuurder: Digitale Biblioteekstelsels), tel. +27 21 8082845 of hul fakulteitsbibliotekaris kontak.

Permanent Link to Post | Email Post Link | Number of Comments 0 Comment(s)
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350

Comments

There are no comments for this post.
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Archives
    • Julie
    • Junie
    • Mei
    • April
    • Older Posts