Tussen 10:00 en 11:00 op 26 Mei sal geregistreerde studente, personeel en navorsers aanlyn toegang hê tot die #SmartResearcher webinaar: Afkampustoegang tot biblioteekbronne gedurende die inperking via MS Teams.
Sien asseblief meer inligting en 'n skakel na die registrasievorm onder Vinnige skakels > Opleidingskalender op die biblioteektuisblad.
Bespreek nou om jou plek te verseker! Inligting oor hoe om in te teken tot die MS Teams webinaar sal volg sodra jy jou plek verseker het.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.