SUNScholar sal oop wees vanaf 1 Junie om nuwe nominasies vir die Desember 2020-gradeplegtigheid te ontvang. Riglyne vir die oplaaiproses op SUNScholar is beskikbaar by die Biblioteek Hulp < Indiening van tesis/proefskrif-bladsy en Algemene Jaarboek 2020 vir beleidsriglyne.
Neem kennis dat 2 Desember 2020 die finale datum is vir die oplaai van tesisse/proefskrifte vir die Desember 2020-gradeplegtigheid.
Die elektronies inhandingingsproses moet gefinaliseer wees teen 2 Desember 2020 (middernag). Enige tesisse/proefskrifte wat nie ingelewer is teen die afsnydatum nie, sal eers volgende jaar ingelewer kan word vir die Maart 2021-gradeplegtigheid.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.