Die Universiteit Stellenbosch bied met trots vanaf 1 - 4 Junie 2020 die 15de internasionale “Open Repositories" konferensie (OR2020) by Spier wynlandgoed aan. Hierdie jaarlikse konferensie ondersoek globale uitdagings en geleenthede rakende die bestuur, beskikbaarstelling en onderhoud van akademiese en kulturele publikasies en data.
U word hartlik uitgenooi om hierdie konferensie by te woon. Registrasie is nou oop. Besoek asb. die konferensie se webtuiste vir verdere inligting.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.