'n Innovasieruimte opedag word Woensdag 5 Februarie - Vrydag 7 Februarie tussen 9:00 en 15:00 in die US Biblioteek vir alle studente en personeel aangebied. Die opedag bied die geleentheid vir 'n oorsig oor van die dienste wat in die Innovasieruimte beskikbaar sal wees. Vra vir aanwysings by die GetSmart-stalletjie naby die ingang van die US Biblioteek.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.