Vir die gerief teken Universiteit Stellenbosch in op 'n verskeidenheid elektroniese woordeboeke. Jy kan toegang kry tot die woordeboeke via die Biblioteek se webblad.
Voorbeelde van hierdie woordeboeke is:
Daar is 'n meer volledige lys van Taalwoordeboeke onder VIND >> E-Naslaanwerke op die Biblioteek se webblad.
Kontak asseblief jou Fakulteitsbibliotekaris indien jy enige hulp nodig het met hierdie of enige ander elektroniese bronne.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.