Neem asseblief kennis dat die nuwe brandopsporings- en ontruimingstelsel in die US Biblioteek op Vrydag 5 April vanaf 14:30 getoets en in gebruik geneem sal word. Die alarm sal met tussenposes afgaan. Die US Biblioteek sal gevolglik vanaf 14:30 vir kliënte gesluit wees en op Saterdag 6 April om 10:00 heropen.Ons vra verskoning vir die ongerief.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.