Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • AfrikaansCurrently selected
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor ons
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Aankondigings
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
        • Posts
          • Universiteit Stellenbosch se databewaarplek is deur 'n internasionale liggaam gesertifiseer as betroubaar

Aankondigings
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
Des. 18
Universiteit Stellenbosch se databewaarplek is deur 'n internasionale liggaam gesertifiseer as betroubaar
by  Schoeman, Theresa [tschoeman@sun.ac.za] on 2023-12-18 15:14


D
ie Universiteit Stellenbosch (US) kondig graag aan dat sy databewaarplek tot 06 Desember 2026 deur die CoreTrustSeal Standards and Certification Board as 'n betroubare databewaarplek gesertifiseer is. Amptelik bekend as SUNScholarData, word ons databewaarplek een van 107 databewaarplekke wêreldwyd wat die CoreTrustSeal-goedkeuring ontvang het, asook een van drie in Suid-Afrika en in Afrika. Wat ons aanbetref, is ons die eerste universiteitsbiblioteek in Afrika om  hierdie gesogte sertifisering vir 'n databewaarplek te ontvang!

Dillo en Louw (2018) verduidelik die belangrikheid van 'n gesertifiseerde bewaarplek soos volg: "Om 'n gesertifiseerde bewaarplek te wees het verskeie eksterne en interne voordele. Dit verbeter byvoorbeeld die kwaliteit en deursigtigheid van interne prosesse, verhoog bewustheid van en voldoening aan gevestigde standaarde, bou belanghebbersvertroue, verbeter die reputasie van die bewaarplek, en demonstreer dat die bewaarplek goeie praktyke volg. Dit bied ook 'n maatstaf vir vergelyking en help om die sterk- en swakpunte van 'n bewaarplek te bepaal."

Vir die Biblioteek- en Inligtingsdiens van die Universiteit Stellenbosch was die aansoek vir CoreTrustSeal-sertifisering die laaste aksie van die gesamentlike ilifu-projek wat al vier openbare universiteite in die Wes-Kaap betrek het. Ilifu het ten doel gehad om data-infrastruktuur vir navorsers aan die vier universiteite te verskaf. Die aansoekproses vir hierdie tipe sertifisering is 'n boeiende, streng en geensins onbeduidende proses nie wat ons gehelp het om ons eie interne prosesse teen verwagte standaarde te evalueer en ons dieper laat dink het oor die volhoubaarheid van ons databewaarplek. Die proses het ons ook gehelp om meer bewus te wees van ons swak- en sterkpunte.

​Danksy hierdie sertifisering sal navorsers van die US nou verseker wees dat hul data in 'n gesertifiseerde betroubare bewaarplek gedeponeer word. Voorheen was baie navorsers onseker of hulle hul navorsingsdata moet deel uit vrees vir die veiligheid van hul datastelle. In 'n wêreld vol gruwelverhale van datamanipuleerders en datadiewe, het die Biblioteek altyd gewonder of dit net goed genoeg is om navorsers in te lig dat die databewaarplek volhoubaar en betroubaar is. Met hierdie sertifisering kan ons egter nou met trots verklaar dat ons deur 'n neutrale internasionale agentskap as 'n betroubare bewaarplek gesertifiseer is. Ons sertifisering is 'n duidelike aanduiding van hoe die Biblioteek die Universiteit se waarde van uitnemendheid uitleef.

Skrywer: Dr Siviwe Bangani​

Permanent Link to Post | Email Post Link | Number of Comments 0 Comment(s)
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350

Comments

There are no comments for this post.
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Archives
    • Julie
    • Junie
    • Mei
    • April
    • Older Posts