Al die biblioteke van die Biblioteek- en Inligtingsdiens sal Donderdag 6 April om 16:30 sluit behalwe die US Biblioteek wat eers 17:30 sluit. Die biblioteke sal oor die Paasnaweek d.w.s. Vrydag 7 April tot en met Maandag 10 April gesluit bly.Die biblioteke heropen om 8:00 op Dinsdag 11 April.
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.