Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • AfrikaansCurrently selected
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor ons
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Aankondigings
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
        • Posts
          • Institusionele Ooptoegangooreenkomste en -ondersteuning: 8 April 2022

Aankondigings
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
Apr. 25
Institusionele Ooptoegangooreenkomste en -ondersteuning: 8 April 2022
by  Liebenberg, Anita [adl@sun.ac.za] on 2022-04-25 11:45

​

Institusionele Ooptoegangooreenkomste en -ondersteuning

8 April 2022

Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat drie nuwe Read & Publish ooreenkomste met eweknie-beoordeelde uitgewers aangegaan is, wat die publikasie van artikels in ooptoegangtydskrifte sal bevorder. Die ooreenkomste is deur SANLiC (Suid-Afrikaanse Nasionale Biblioteek- en Inligtingskonsortium), waarvan Universiteit Stellenbosch (US) 'n lid is, bemiddel. Hierdie ooreenkomste is bykomend tot die ooreenkomste wat in 2021 met Cambridge University Press (CUP), die Association for Computing Machinery (ACM) en die Royal Society of Chemistry (RSC) aangegaan is

SANLiC is 'n konsortium sonder winsbejag wat namens akademiese biblioteke die koste-effektiewe aankoop van en toegang tot inligtingsbronne beding.

Emerald tydskrifte
Die Emerald/SANLiC ooreenkoms is geldig vanaf 2022-2024. Die ooreenkoms is 'n Read & Publish ooreenkoms wat  leestoegang bied tot die Emerald titels waarop die US inteken, sowel as  die  vergunning dat kwalifiserende outeurs 'n beperkte aantal artikels sonder publikasiekoste kan publiseer in Emerald se goue ooptoegangtydskrifte en die  hibriede tydskrifte waarop die US inteken.

Die beperking op die aantal artikels wat gratis gepubliseer kan word, is gesamentlik van toepassing op alle deelnemende lede van die Emerald/SANLiC ooreenkoms.

2022 = 111
2023 = 134
2024 = 158

Aansoeke sal hanteer word in orde van ontvangs. Emerald sal die artikellewering monitor en die SANLiC belanghebbendes op hoogte hou.


SAGE tydskrifte
Die SAGE/SANLiC Read & Publish ooreenkoms is geldig van 2022-2024, en verskaf onbeperkte toegang tot die SAGE Premier tydskrifversameling wat uit meer as 1 100 titels bestaan. Die SAGE/SANLIC kontrak maak voorsiening vir US-outeurs om 'n onbeperkte aantal  ooptoegangartikels in SAGE se hibriede titels te publiseer sonder om publikasiefooie te betaal. 

US-outeurs wat in SAGE se lys van Pure Gold Open Access Journals publiseer, sal 'n afslag van 20% op die publikasiekoste kry. Daar is 'n beperkte aantal uitsonderings waar SAGE kontraktueel verhoed word om hierdie afslag te bied. Outeurs kan 'n lys van die titels by die uitgewers aanvra.
 

Institution of Mechanical Engineers (IMechE) tydskrifte op die SAGE platformDie SAGE/SANLiC Read & Publish ooreenkoms is geldig van 2022-2024, en sluit toegang tot die IMechE tydskrifte in. Die ooreenkoms laat kwalifiserende outeurs toe om 'n onbeperkte aantal artikels gratis met oop toegang in die IMechE versameling te publiseer.  

Die versameling sluit die Proceedings of the Institution of Mechanical Engineers, wat uit 16 dele bestaan, in sowel as twee toonaangewende eweknie-beoordeelde ingenieurstydskrifte. Addisionle toegang tot inligting terugwerkend tot 1997 is hierby ingesluit, onderhewig aan sekere voorwaardes.
 

Wiley tydskrifte 
Die Wiley/SANLiC Read & Publish ooreenkoms, wat geldig is van 2022-2025, bestaan uit verskillende voordele wat in fases oor die verloop van die kontrak infaseer word. Dit bied aan US-gebruikers leestoegang tot meer as 1 400 Wiley tydskrifte. In 2022 kan kwalifiserende outeurs gratis in Wiley hibriede ooptoegangtydskrifte publiseer. Daar is 'n beperking op die landwye aantal SANLiC deelnemers wat artikles sonder publikasiekoste kan publiseer. Aansoeke word hanteer in orde van ontvangs. Gedurende die 2023-2025 tydperk sal kwalifiserende outeurs gratis in Wiley Gold ooptoegangtydskrifte en Hindawi tydskrifte mag publiseer. Lees meer hieroor in SANLIC se persverklaring. 

Wat staan navorsers te doen om voordeel te trek uit die ooreenkomste? 

Navorsers dien artikels soos normaalweg by die uitgewer in. Indien die artikel vir publikasie aanvaar word, sal die uitgewer die ooreenstemende ooptoegangvoordeel toepas.

 

Navrae: Caretha Nel, Bestuurder: Elektroniese bronne | Tel: +27 21 808 4433

  • Meer inligting omtrent US Ooptoegangsinisiatiewe is is beskikbaar op ons webwerf. 


Permanent Link to Post | Email Post Link | Number of Comments 0 Comment(s)
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350

Comments

There are no comments for this post.
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Archives
    • Julie
    • Junie
    • Mei
    • April
    • Older Posts