Die Biblioteek- en Inligtingsdiens kondig graag aan dat die 16de Universiteit Stellenbosch Biblioteeksimposium op 12-14 Oktober 2021 by Spier Wynplaas sal plaasvind. Meer inligting en die tema sal binnekort bekend gemaak word.
Navrae: Marié Roux
This site is best viewed with Javascript enabled in your browser.Please enable your Javascript or contact your systems administrator.