Turn on more accessible mode
Turn off more accessible mode
Skip Ribbon Commands
Skip to main content
Turn off Animations
Turn on Animations
FollowFollow Focus on Content Focus on Content

Stellenbosch logo

Ons laai, wag asseblief

Maak asseblief seker dat JavaScript aangeskakel is

  • Universiteit Stellenbosch
  • Biblioteek EN Inligtingsdiens
  • English | Afrikaans
    Universiteit Stellenbosch Tuis

Vind

Boeke & ander items
Artikels
E-boeke
E-databasisse
E-tydskrifte
Reserwe
E-naslaanwerke
E-koerante
E-tesisse
US-navorsingsdata
US-navorsingsuitsette
Tydskrifte US gehuisves
Digitale versamelings
E-bronne vir proefperiodes
Wes-Kaap biblioteekkatalogi

Gebruik die biblioteek

Biblioteekure
Uitleen
Leen van ander biblioteke
Besprekings
Reserweriglyne vir doserende personeel
Druk, kopieer & skandeer
Gids vir voorgraadse studente
Gids vir nagraadse studente & navorsers
Gids vir voornemende nagraadse studente
Gids vir personeel
Gids vir alumni
Gids vir besoekers
Gids vir CHELSA-lede
Gids vir CHELiN-lede

Navorsing

Carnegie Navorsingsruimte
Navorsingsimpak
Navorsingsdatabestuur
Bibliografiese verwysingsbestuur
Oop toegang
Digitale versamelings
Digitale Humaniora
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Spesiale Versamelings
Biblioteeknavorsingsweek

Leer

Stap-vir-stap gids
Leersentrum
Digitale en Inligtingsvaardighede
Kursusleeslyste in SUNLearn
Biblioteekopleidingskalender
Generiese opleiding - SmartStudent werkswinkels
Generiese opleiding - SmartResearcher werkswinkels
Module-spesifieke opleiding
Versoek 'n opleidingsessie
Biblioteekgidse
Opleidingstutoriale & videos

Biblioteke

Universiteit Stellenbosch Biblioteek
Geneeskunde & Gesondheidswetenskappe
Ingenieurs & Bosbou
Musiek
Teologie
USBB
Departementele biblioteke

Hulp

Vra ons
Gee terugvoer
Voldoen aan kopieregvereistes
Afkampus elektroniese toegang
Opleidingstutoriale & videos
US Biblioteek vloerplan
Vind boeke op die rak
Voltooiing van werkstuk
Indiening van tesis/proefskrif
Koordlose toegang
Algemene vrae

Inligting oor ons

Kontak ons
Gee terugvoer
Strategiese plan
Statistiese opsomming 2021
Biblioteekstatistiekpaneel
Publikasies
Konferensies & simposia
Gehalteversekering
  • Admin Sign In
    • AfrikaansCurrently selected
      • Vind
        • Soek en vind
      • Gebruik die biblioteek
        • Dienste
      • Navorsing
        • Dienste
      • Leer
        • Dienste en ruimtes
      • Biblioteke
        • Bronne
      • Hulp
        • Gidse
      • Inligting oor ons
        • Inligting oor die biblioteek
  • Search this site
Search
  • Gevorderde Soek opsie | Databasisse A-Z lys | e-Tydskrifte A-Z lys
Aankondigings
Navigate Up
This page location is:
  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
        • Posts
          • Kommunikasie: US Biblioteek opknappingsprojek

Aankondigings
 

  • Home
    • Afrikaans
      • Aankondigings
Feb. 05
Kommunikasie: US Biblioteek opknappingsprojek
by  Malherbe, Natasja [nmalherbe@sun.ac.za] on 2021-02-05 06:09

​
Ons kondig met genoeë aan dat die Universiteit Stellenbosch Biblioteek in 2021 opgeknap sal word. Die projek word uit fondse van die Universiteit se Kampusvernuwingsprojek gefinansier.

Die werk sal op Maandag 29 Maart begin en behoort teen middel September 2021 voltooi te wees.
Die opknapping sal die installering van ʼn nuwe kliëntedienstoonbank, nuwe studentewerkruimtes, die herontwerp van die leesarea en nuwe meubels, vloere en toilette vir studente en personeel insluit. Die projek is beperk tot die suidelike deel van die boonste vlak van die US Biblioteek en sal nie in die Regsafdeling, Leersentrum, Spesiale Versamelings en die meerderheid personeelkantore plaasvind nie. Op die onderste vlak van die Biblioteek sal werk slegs aan die toilette gedoen word, en twee nuwe LAN-kamers sal daar gebou word.

Die bestaande fasiliteite en infrastruktuur sal opgeknap word om in kliënte se behoeftes te voorsien en ʼn moderne estetiek vir die US Biblioteek te skep, terwyl die integriteit van die bestaande gebou behoue sal bly. Die hooffokus van die projek is om aan kliënte gerieflike en doeltreffende ruimtes te bied en terselfdertyd benutting van die Biblioteek te vergemaklik.

Die werk sal in drie fases voltooi word om ontwrigting te beperk.

FASE 1 van die projek sal van 29 Maart tot einde Julie 2021 plaasvind.
Hierdie fase sal bestaan uit opknapping van die kliëntedienstoonbank, die reserwe-afdeling en verwante personeelwerkareas en personeeltoilette. Hierdie areas sal tydens die bouwerk versper word. Die sentrale deel tussen Spesiale Versamelings en die Regsafdeling (wat tans die Natuurwetenskappe- en AgriWetenskappe-versamelings, studentewerkareas, fakulteitsbibliotekarisse en rakke huisves) sal ook gesluit wees. Boeke en gedrukte vaktydskrifte van Natuurwetenskappe en AgriWetenskappe sal vir die duur van die projek nie beskikbaar wees nie. Die Regsafdeling, Spesiale Versamelings en toilette op die boonste vlak sal egter steeds toeganklik wees. Die Natuurwetenskappe- en AgriWetenskappe-fakulteitsbibliotekarisse sal tydelik na die Leersentrum verskuif word.

Daar sal ook met werk aan die toilette op die onderste vlak begin word, en daar sal geen toegang tot hierdie areas wees nie.

In hierdie fase sal rekenaarwerkstasies en die drukker op die boonste vlak verwyder word en kliënte sal versoek word om die Leersentrum of die rekenaarwerkstasies op die onderste vlak te gebruik.

FASE 2 begin op 26 Julie en sal teen 30 Augustus 2021 voltooi word.
In hierdie fase sal die studentetoilette op die boonste vlak gesluit wees. Daar sal voortgesette werk in die sentrale deel van die boonste vlak gedoen word, waar nuwe studentestudie- en -werkareas geïnstalleer en rakke geskuif sal word. Nuwe vloere sal voltooi word en die rekenaarwerkstasies en drukker sal weer hier geïnstalleer word.

FASE 3 begin op 16 Augustus en sal teen einde September 2021 voltooi word.
Die oorblywende bouwerk sal opknapping van die ingangsportaal, toegangsbeheer en ʼn nuwe sekuriteitsarea insluit. Die aangrensende leesarea asook nuwe werktafels vir studente langs die dubbelvolume-ruimte sal geïnstalleer word.

Tydens al die boufases sal deurlopende werk aan plafonruimtes en dienste vir data-aktivering plaasvind.

Ons vra om verskoning vir enige ongerief wat tydens hierdie projek veroorsaak word. Wees egter gerus dat u ná die projek toegang sal hê tot gerieflike en doeltreffende ruimtes.
Sien die argitekstekeninge van die opgeknapte ruimtes op die boonste vlak hier onder.


Kontak Delene Pretorius vir verdere besonderhede oor die projek.


Argitekstekeninge van die opgeknapte US Biblioteek-ruimtes

Permanent Link to Post | Email Post Link | Number of Comments 0 Comment(s)
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350

Comments

There are no comments for this post.
Follow
javascript: SP.SOD.executeFunc('followingcommon.js', 'FollowDoc', function() { FollowDoc('{ListId}', {ItemId}); });
0x0
0x0
ContentType
0x01
1100
Compliance Details
javascript:if (typeof CalloutManager !== 'undefined' && Boolean(CalloutManager) && Boolean(CalloutManager.closeAll)) CalloutManager.closeAll(); commonShowModalDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/itemexpiration.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}', 'center:1;dialogHeight:500px;dialogWidth:500px;resizable:yes;status:no;location:no;menubar:no;help:no', function GotoPageAfterClose(pageid){if(pageid == 'hold') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/hold.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'audit') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/Reporting.aspx' +'?Category=Auditing&backtype=item&ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;} if(pageid == 'config') {STSNavigate(unescape(decodeURI('{SiteUrl}'))+ '/_layouts/15/expirationconfig.aspx' +'?ID={ItemId}&List={ListId}'); return false;}}, null);
0x0
0x1
ContentType
0x01
898
Document Set Version History
/_layouts/15/images/versions.gif?rev=40
javascript:SP.UI.ModalDialog.ShowPopupDialog('{SiteUrl}'+ '/_layouts/15/DocSetVersions.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
330
Send To other location
/_layouts/15/images/sendOtherLoc.gif?rev=40
javascript:GoToPage('{SiteUrl}' + '/_layouts/15/docsetsend.aspx' + '?List={ListId}&ID={ItemId}')
0x0
0x0
ContentType
0x0120D520
350
    • Vind
    • Gebruik die biblioteek
    • Navorsing
    • Leer
    • Biblioteke
    • Hulp
    • Inligting oor ons
Kontakbesonderhede

Universiteit Stellenbosch Biblioteek- en Inligtingsdiens, Hulplyn Nommers: +27 21 808 4883, Korp Kantoor / Pos Adres: Privaatsak X5036 Stellenbosch, 7599

Stellenbosch logo

Personeelportaal
© 2025, Stellenbosch Universiteit Biblioteek en Inligtingsdiens, Alle voorwaardes voorbehou
  • Archives
    • Julie
    • Junie
    • Mei
    • April
    • Older Posts