Die Biblioteek bied verskeie opleidingsgeleenthede aan gedurende die volgende paar weke wat gemik is op nagraadse studente en navorsers sowel as nuwe akademiese personeel. Sien die lys hier onder en volg die skakel om vir 'n sessie te bespreek.
Neem asseblief kennis dat alle sessies in Engels aangebied sal word, behalwe indien anders vermeld. Basiese rekenaargeletterdheid is 'n vereiste.
Kopieregkwessies met die skryf van tesisse en proefskrifte
Lokaal: E-Klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Woensdag 1 Maart (12:30-13:30)
Teikengroep: Meesters en Doktorale studente
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingskalender
Jou navorsingsvoetspoor: bly op hoogte en verbeter jou wetenskaplike impak
Lokaal: E-Klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag 2 Maart (10:00-12:00)
Teikengroep: Akademiese personeel en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingskalender
Refworks: verwysingsbestuur vir beginners
Lokaal: E-Klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag 7 Maart (11:00-13:00)
Teikengroep: Nagraadse student en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingskalender
Hoe vind jy Regeringstatistiek?
Lokaal: E-Klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Woensdag 8 Maart (10:00-12:00)
Teikengroep: Nagraadse student en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingskalender
Wenke oor hoe om jou tesis te formateer (MS Word)
Lokaal: E-Klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Donderdag 9 Maart (11:00-13:00)
Teikengroep: Meesters en Doktorale studente
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingskalender
Biblioteekbekendstelling aan bronne, dienste en opleidingsgeleenthede wat beskikbaar is vir nagraadse studente en akademiese personeel
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Maandag, 13 Maart (9:00 -10:15)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Vind boeke of artikels met SUNSearch (Biblioteek se soekenjin)
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Maandag, 13 Maart (11:00 – 12:00)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Verbeter jou literatuursoekstrategie
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag, 14 Maart (9:30 -11:00)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
E-Boeke werkswinkel
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag, 14 Maart (11:30 -13:00)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Mendeley vir verwysingsbestuur en akademiese netwerking (Gevorderd)
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag, 15 Maart (11:00 -13:00)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Bestuur jou unieke navorsersidentiteit met ORCID
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Donderdag, 16 Maart (12:30-14:00)
Teikengroep: Akademiese personeel, navorsers en nagraadse studente
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Gebruik jy Google/Google Scholar Optimaal?
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Maandag, 20 Maart (9:30-10:30)
Teikengroep: Nuwe nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Wat is die voordele van Oop Toegang vir navorsers?
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Dinsdag, 28 Maart (12:30-14:00)
Teikengroep: Akademiese personeel, navorsers en nagraadse studente
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Nuttige hulpmiddele en toepassings vir navorsing
Lokaal: E-klaskamer (Leersentrum, JS Gericke Biblioteek)
Datum: Donderdag, 30 Maart (11:00-13:00)
Teikengroep: Nagraadse studente en navorsers
Bespreking en meer inligting: Biblioteekopleidingsprogram
Neem asb kennis dat alle sessies in Engels aangebied sal word, tensy anders aangedui, en dat basiese rekenaarvaardigheid vereis word.